Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simon’s Town Quayside Hotel

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 463 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Boulderstrand, Kaappunt en die Scratch Patch.

Verblyf is beskikbaar in Seefrontkamers, Bergfrontkamers, 'n Gesinskamer en Seefrontkamers met balkonne. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke hotelkamer het lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n kluis, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar word ’n kontinentale ontbyt by die restaurant bedien en ander etes kan van die spyskaart af bestel word. Daar is gratis WiFi, 'n gaste-sitkamer, 24 uur-ontvangs en parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, fietsry, voetslaanroetes, bootvaarte, museums en kuriowinkels in. Die area is bekend vir skilderagtige roetes, voetslaanpaadjies en strande.

Aha's Simon's Town Quayside Hotel is 44,5 km vanaf Kaapstad se middestad en 53,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Braydon D
Saam met lewensmaat
5.0
Great hotel stay with stunning views. Stunning hotel room with an even better sea view of the harbour. Can highly recommend this hotel ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Angelique D
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig baie lekker! Perfek geleë. Klomp winkels en restaurante in loopafstand. Baie vriendelike diens asook baie veilig met die mooiste uitsig. Ons he...
Sien meer
Jan 2025
Anniza D
Saam met lewensmaat
5.0
Prag wegbreek. Ons het heerlik gebly, pragtige uitsig, lekker naby aan restaurante, winkels en besienswaardighede.
Des 2024
A S
Saam met lewensmaat
5.0
Great location, excellent view! Lovely view, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anusha D
5.0
Well worth a visit. The lodge was comfortable and the sea views are spectacular.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simon’s Town Quayside Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 463
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 463
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR0SCzCnA42uQn6Q78QkMVmjuiuS4uhQHz4vP41nLctIX6L9Pqq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 463 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 Jubilee Square St Georges Street 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.19289745466 18.432725071907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang