Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Thakadu River Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Piet S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Dit was voorwaar 'n voorreg en plesier om by Thakadu te kon bly. Ek en my dogter het Amerikaanse vriende rondgeneem en was saam met hulle by Thakadu, waar ons 'n baie voortreflike verblyf geniet het. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons en ons oorsese gaste tuis te laat voel. Die slaapplekke, kos en versnaperinge was alles aangenaam. Die toergids het sy uiterste bes gedoen om die mooiste en skaarste diere aan ons te wys en deur die loop van die 3 dae was ons gelukkig om die Groot Vyf te kon sien en ervaar, wat uiteraard 'n groot indruk op die oorsese gaste gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2022

Rustige en pragtige atmosfeer by die kamp. Kos was uitstekend asook gasvryheid van die staff. Sal enige tyd weer by die kamp kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 152

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: aha Thakadu Rivierkamp, Thakadu-hek, Madikwe Wildreservaat, Molatedi, 2838, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArSN5YCyqR2eJJCmXDxBI5kYvhH8LqVlk5qNGoCI0UFmE8e3Ada?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 aha Thakadu River Camp Thakadu Gate, Madikwe Game Reserve 2838 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.8023342 26.4626393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang