Aha Thakadu River Camp
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: aha Thakadu Rivierkamp, Thakadu-hek, Madikwe Wildreservaat, Molatedi, 2838, Limpopo
- Vanaf R8 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
aha Thakadu River Camp bied verblyf met alles ingesluit en is in die Madikwe wildreservaat geleë. Die lodge bied gaste 'n gerieflike bosveld-ervaring waar wildritte en ander doendinge geniet kan word.
Verblyf beskik oor 16 tent-suites. Elke tent-suite het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer. Elke tent het lugversorging, muskietnette, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt, middagete en aandete is ingesluit en word in die oopplan-eetarea bedien. Die lodge het ook 'n tradisionele boma en lapa-area, 'n welvoorsiene kroeg en 'n plonspoel. Masserings en 'n wasgoeddiens kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 156
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- aha Thakadu Rivierkamp, Thakadu-hek, Madikwe Wildreservaat, Molatedi, 2838, Limpopo
- Gaste dink Aha Thakadu River Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in
Limpopo- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: aha Thakadu Rivierkamp, Thakadu-hek, Madikwe Wildreservaat, Molatedi, 2838, Limpopo