Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ailani Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Ailani Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Grant F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant F

Fantastic.

Clean, great service and friendliness.

Venessa D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Awesome soos altyd!

Die plek is regtig soos 'n huis en ek sal beslis hier oor en oor gaan bly. Love my blou kamer xx.

Vanessa W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W

Wonderful.

From the time we checked in, we were welcomed by the host, and made to feel very welcome. A home away from home.

Venessa D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Hui weg van die huis.

Soos altyd 'n baie lekker plekkie om te bly. Die gasvrou is baie oulik en die woefsters te ougat. Rustige atmosfeer en heerlike bed! Ek sal elke keer as ek daai kant toe gaan eerder hier bly as erens anders.

Venessa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Tuis weg van die huis.

'n Baie oulike, mooi, goedversorgde plekkie. Dierbare gasvrou en vriendelike brakkies. Ek het heerlik daar gebly en sal dit aanbeveel vir mense wat nie vertroud is met die Boksburg- en Benoni-area nie. Elke winkel waaraan jy kan dink, is net om die hoek van jou.

Bert O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert O

Lekker gebly. Veilig gevoel met goeie en vriendelike diens.

Geen klagtes en baie tevrede.

Thabiso M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

No complaints.

No complaints. Clean, quiet and neat. Worth your money.

Louise H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Lekker gerieflike verblyf naby aan lughawe.

Salomie was baie gasvry en het ons sommer gou laat tuis voel.

Salomé N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé N

Baie oulike plekkie!

Ons het so lekker gebly. Uitstekende waarde vir geld en soveel aandag aan klein dingetjies. Sal definitief weer daar oorbly!

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sedgefield 134, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9abeb67bb5ac171665dfcad2a308da6767b97b944c43fe639d98db9f37c9faa294a0e7dd5dd13624fa472a6f7f1170714477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 134 Sedgefield Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.178711133203 28.28358317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang