Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ailani Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Grant F
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantastic. Clean, great service and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome soos altyd! Die plek is regtig soos 'n huis en ek sal beslis hier oor en oor gaan bly. Love my blou kamer xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderful. From the time we checked in, we were welcomed by the host, and made to feel very welcome. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa D
1 nag
5.0
Mei 2024

Hui weg van die huis. Soos altyd 'n baie lekker plekkie om te bly. Die gasvrou is baie oulik en die woefsters te ougat. Rustige atmosfeer en heerlike bed! Ek sal elke keer as ek daai kant toe gaan eerder hier bly as erens anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Tuis weg van die huis. 'n Baie oulike, mooi, goedversorgde plekkie. Dierbare gasvrou en vriendelike brakkies. Ek het heerlik daar gebly en sal dit aanbeveel vir mense wat nie vertroud is met die Boksburg- en Benoni-area nie. Elke winkel waaraan jy kan dink, is net om die hoek van jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker gebly. Veilig gevoel met goeie en vriendelike diens. Geen klagtes en baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiso M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

No complaints. No complaints. Clean, quiet and neat. Worth your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Lekker gerieflike verblyf naby aan lughawe. Salomie was baie gasvry en het ons sommer gou laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie oulike plekkie! Ons het so lekker gebly. Uitstekende waarde vir geld en soveel aandag aan klein dingetjies. Sal definitief weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Okt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sedgefield 134, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9abeb67bb5ac171665dfcad2a308da6767b97b944c43fe639d98db9f37c9faa294a0e7dd5dd13624fa472a6f7f1170714477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 134 Sedgefield Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.178711133203 28.28358317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang