Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ailani Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sedgefield 134, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ailani Guest House is in 'n stil sekuriteitskompleks in Lakefield, Benoni. Die kamers is ideaal vir reisigers wat deurry en 'n gemaklike plek soek om in te bly.

Elke kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Daar is 'n swembad op die perseel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kamers het 'n ideale ligging en bied maklike toegang tot O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hospitale, snelweë, restaurante, inkopiesentrums, en omliggende dorpe. Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit voëlkyk, voetlsaan, fietsry, Sandboarding at Mount Mayhem, Johannesburg Bunny Park, Benoni Museum, en Piatto Restaurant Grill in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Grant F
5.0
Fantastic. Clean, great service and friendliness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Venessa D
5.0
Awesome soos altyd! Die plek is regtig soos 'n huis en ek sal beslis hier oor en oor gaan bly. Love my blou kamer xx.
Jun 2024
Vanessa W
5.0
Wonderful. From the time we checked in, we were welcomed by the host, and made to feel very welcome. A home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Venessa D
5.0
Hui weg van die huis. Soos altyd 'n baie lekker plekkie om te bly. Die gasvrou is baie oulik en die woefsters te ougat. Rustige atmosfeer en heerlike ...
Sien meer
Mei 2024
Venessa D
5.0
Tuis weg van die huis. 'n Baie oulike, mooi, goedversorgde plekkie. Dierbare gasvrou en vriendelike brakkies. Ek het heerlik daar gebly en sal dit aan...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sedgefield 134, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Ailani Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sedgefield 134, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9abeb67bb5ac171665dfcad2a308da6767b97b944c43fe639d98db9f37c9faa294a0e7dd5dd13624fa472a6f7f1170714477?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 134 Sedgefield Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.178711133203 28.28358317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang