Ailani Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sedgefield 134, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ailani Guest House is in 'n stil sekuriteitskompleks in Lakefield, Benoni geleë en bied verblyf in 3 kamers. Die kamers is ideaal vir reisigers wat deurry en op soek is na 'n gerieflike blyplek.
Die kamers het elk slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n swembad beskikbaar op die perseel vir daardie warm somersdae. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die Gastehuis is ideaal geleë binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hospitale, hoofweë, restaurante, winkelsentrums en omliggende dorpe. Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, sandplankry by Mount Mayhem, Johannesburg Bunny Park, Benoni Museum en Piatto Restaurant Grill in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sedgefield 134, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Ailani Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lakefield Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sedgefield 134, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang