+36
Gastehuis in Grimbeek Park

Ainsley Private Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Minke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Most amazing, calm, relaxing but at home feeling ever. Absolutely amazing, the rooms were so clean and neat, bigger than in the photos, swimming pool area was clean, open to everyone and calm. Customer service was top shelf and the owner was so nice and kind. I would 100% recommend this to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
It was a pleasure to host Minke and friends. They left everything so neat, and I can truly recommend them to any other hosts.

Lynette F
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Sal weer daar bly. Ek het baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heino B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie netjies en het alles gehad wat ek benodig het! Ek kon nie vir 'n meer netjiese kamer en badkamer gevra het nie. Die eienares was ook baie vriendelik en behulpsaam. My kamer/badkamer het alles gehad wat ek benodig het. Die ligging was ook perfek vir my doeleindes. Ek sal beslis Ainsley Private Accommodation aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Baie dankie Heino, dit was vir ons 'n groot plesier om iemand soos jy te huisves.

Tjaart V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Puik uitstekend. Regtig baie netjies en skoon en veilig. Rustige area, sal definitief weer daar aanmeld as daar 'n geleentheid is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Baie dankie Tjaart, dit was vir ons 'n groot plesier om jou en die familie te huisves.

Tina N
1 nag
5.0
Jul 2023

Fantastiese lekker gebly. Ons oornagstop elke naweek op pad JHB vir sport. Is heerlik en voel soos huis. Is baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Baie dankie Tina, so bly ons kan julle te gemoed kom op die lang pad.

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Vriendelike ontvangs en rustige omgewing. Vriendelike mense, stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie L
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Baie aangenaam. Sluit in alles wat verwag kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Dankie Danie Dit was regtig wonderlik om jou weer te kon huisves, hoop dit gaan wel daar in die pragtige Wes-Kaap

Martin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Wonderful. Book here. Great place, great people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Martin, Dit was vir ons 'n uitsonderlike ondervinding om julle familie te huisves.

Sandra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Veilig, netjies en waarde vir geld. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, die uiters netjiese geriewe en heerlike verblyf. Dianne en haar man se gasvryheid en intense belangstelling word hoog op prys gestel. Die goedversorgde tuin is 'n lus vir die oog. Ons sal beslis weer kom inloer as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Sandra en Corne Dit was vir ons so aangenaam om julle to kon huisves, dankie vir die lekker gesels en ons was net so opgewonde oor julle dogter se deelname met die atletiek!

Danie L
Kort verblyf
4.6
Aug 2022

Baie tevrede. Al die aspekte wat verwag word voldoen aan die verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Japonika Street, Grimbeek Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8663aac95e49fdab6209e9c8f30b68b4a1473178ebbe0d14c48a10b3eb0b2463db3256507faf60f246978ec2bc11850087d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 11 Japonika Street Grimbeek Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.72406 27.11004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang