Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ainsley Private Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heino B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie netjies en het alles gehad wat ek benodig het! Ek kon nie vir 'n meer netjiese kamer en badkamer gevra het nie. Die eienares was ook baie vriendelik en behulpsaam. My kamer/badkamer het alles gehad wat ek benodig het. Die ligging was ook perfek vir my doeleindes. Ek sal beslis Ainsley Private Accommodation aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Baie dankie Heino, dit was vir ons 'n groot plesier om iemand soos jy te huisves.

Tjaart V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Puik uitstekend. Regtig baie netjies en skoon en veilig. Rustige area, sal definitief weer daar aanmeld as daar 'n geleentheid is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Baie dankie Tjaart, dit was vir ons 'n groot plesier om jou en die familie te huisves.

Tina N
1 nag
5.0
Jul 2023

Fantastiese lekker gebly. Ons oornagstop elke naweek op pad JHB vir sport. Is heerlik en voel soos huis. Is baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Baie dankie Tina, so bly ons kan julle te gemoed kom op die lang pad.

Lynette F
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Sal weer daar bly. Ek het baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Vriendelike ontvangs en rustige omgewing. Vriendelike mense, stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie L
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Baie aangenaam. Sluit in alles wat verwag kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Dankie Danie Dit was regtig wonderlik om jou weer te kon huisves, hoop dit gaan wel daar in die pragtige Wes-Kaap

Martin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Wonderful. Book here. Great place, great people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Martin, Dit was vir ons 'n uitsonderlike ondervinding om julle familie te huisves.

Sandra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Veilig, netjies en waarde vir geld. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, die uiters netjiese geriewe en heerlike verblyf. Dianne en haar man se gasvryheid en intense belangstelling word hoog op prys gestel. Die goedversorgde tuin is 'n lus vir die oog. Ons sal beslis weer kom inloer as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Sandra en Corne Dit was vir ons so aangenaam om julle to kon huisves, dankie vir die lekker gesels en ons was net so opgewonde oor julle dogter se deelname met die atletiek!

Danie L
Kort verblyf
4.6
Aug 2022

Baie tevrede. Al die aspekte wat verwag word voldoen aan die verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik V
1 nag
4.4
Okt 2021

Die beste verblyf in Potch. Ek's 'n enkelreisiger wat my 4 jarige seun elke keer by my het en ons ervaring is nog elke keer bo my verwagting. Dianne en Herman is amazing. Of jy reis vir besigheid, met of sonder 'n gesin of net die beste plek soek om te bly in Potch. Dan is hierdie die plek vir jou. My vraag is: waar is die opsie om 7 uit 5 te kies op die ratings met die sterretjies in die resensie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Ainsley Private Accommodation
Frederik en Josua Baie dankie, ons is verseker dankbaar dat ons met julle twee kon kennis maak, julle is vol beams en regtig 'n genot om te huisves

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japonikastraat 11, Grimbeek Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8663aac95e49fdab6209e9c8f30b68b4a1473178ebbe0d14c48a10b3eb0b2463db3256507faf60f246978ec2bc11850087d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 11 Japonika Street Grimbeek Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.72406 27.11004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang