Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aintree Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Aintree Farm Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jessica A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A

Our stay was awesome. Both cottages were clean and neat, and we all love Bella.

See stars.

Tamsyn E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn E

Awesome stay.

My stay at Aintree was great.

Margaret L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret L

Fantasties.

Aintree Farm Cottage is 'n wonderlike plekkie om te bly, die dekor is pragtig, die ligging is goed en die ganse en skaap is te oulik.

Hennie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Peaceful.

Everything was in order.

Ruben H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben H

Best of all.

Best place in West Coast.

Angelique S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Plaas, see en dorp vakansie in een. Beslis een vir die boeke.

Fantasties! Verlief op Bella die skaap. Was lekker om ons 4 been kind saam te kon vat.

Benita K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benita K

Mooi huisie weg van gewoel.

Pragtige, goed toegeruste plek! Ons het baie lekker gebraai, gekuier en lekker geslaap! Bella is so rustig. Rustige omgewing! Vriendelike mense!

Nadia M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M

Rustig en privaat.

Baie beslis lekker gebly en die wegbreek geniet.

Emmerentia Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia Z

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Dit was stil en rustig.

Dit was 'n oulike skoon plekkie. Ons het heerlik gebly. Sou goed gewees het om 'n magneto lig te kon hê vir die loadshedding.

Ann K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ann K

A good place to get away from the city noise. Comfortable.

Our stay was relaxing.

Annelize H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Money worth and peaceful.

We all loved every bit of our stay. Everyone was friendly and more than willing to assist in any request. I would definitely recommend Aintree Farm Cottage to everyone.

Annette T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette T

Netjies en als wat mens nodig het. Rustigheid en geleë om maklik na ander areas te reis. Laguna Mall ook naby geleë.

My kleinkind het dit so geniet want dit is amper soos plaas lewe met die ganse en Bella die Skaap. Aden, where do you want to go for your next holiday? Langebaan.

Jeneen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneen V

Was the best stay ever, enjoyed the calmness of the place the most.

My kids loved Bella!

Chloe D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe D

Ons het 'n awesome tyd gehad, met geen probleme en dit was definitief 'n wenner.

Ongelooflik lekker gebly, perfekte plekkie vir 'n jong klomp.

Swanel R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swanel R

Rustige stukkie plaas.

Die verwelkoming deur mej Skaap was so 'n aangename gesig. Waghond wat sommer gras ook sny. Kon lekker fietsry, lieflike paadjies en stil genoeg om veilig te ry, te stap en te voel. Ideaal omhein vir ons klein vierpoot. Goed ingerig, warm geslaap, en lekker gebraai, gerieflik onder die afdak.

Ann H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann H

Very peaceful and quiet.

Enjoyed our stay very much. The host was available for all questions, thanks.

Cheryl P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl P

Peaceful, neat cottage. Well equipped.

The "mini" pool was a big plus for my grandsons. Thoroughly enjoyed the peace and quiet. Well equipped and clean. Just a small problem with back door. Will definitely come back.

Sean B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

Perfect accommodation.

Great little place and very good value. The sheep is very friendly.

Zilungile M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zilungile M

Amazing.

I had the best time in Aintree Farm Cottage, I would definitely go back again.

Liz L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz L

Aintree is 'n baie karaktervolle plekkie wat vir die kinders blootstelling gee aan plaasdiere. Dit offer dus meer as net 'n vakansie by die see.

Genoeg aktiwitieite vir kinders om energie te verbrand. Dit was 'n fees om daar te bly.

Stephanus F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus F

Pragtige, gerieflike blyplek in 'n baie rustige omgewing!

Aintree Farm Cottage is 'n pragtige blyplekkie in 'n baie rustige omgewing. Ons het alles gehad wat ons nodig het en ten spyte van fase 6 beurtkrag het die eienaars 'n plan gemaak vir ons om koffie te kan maak! Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Aintree Farm Cottage se terugvoer

Ek is baie bly julle het die kuiertjie op Aintree Farm Cottage geniet.
Kom gerus weer.
Groete, Chantel.

Aintree Farm Cottage
Claudette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette V

Dit was baie lekker.

Aintree was baie lekker.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Danielle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Rustigheid vir die siel!

Dit is 'n pragtige en netjiese eenheid! Ons het baie die stilte en rustigheid geniet en die kinders kon lekker rondhardloop saam met die hoenders. Sal beslis weer hier bly!

Charmaine J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Fantasties.

Die cottage is baie goed ingerig. Decor baie mooi. Lekker rustige omgewing.

Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9203dc90469be0a6344e6424071bfeb5fae27acb6c577bf3be3058f6d456b10a1516a20565ece313ee6de059c543b172bce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 5 Aintree Street Longacres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04067997254 18.066041657943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang