Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aintree Farm Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jessica A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Our stay was awesome. Both cottages were clean and neat, and we all love Bella. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamsyn E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Awesome stay. My stay at Aintree was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties. Aintree Farm Cottage is 'n wonderlike plekkie om te bly, die dekor is pragtig, die ligging is goed en die ganse en skaap is te oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Peaceful. Everything was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Best of all. Best place in West Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Plaas, see en dorp vakansie in een. Beslis een vir die boeke. Fantasties! Verlief op Bella die skaap. Was lekker om ons 4 been kind saam te kon vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Mooi huisie weg van gewoel. Pragtige, goed toegeruste plek! Ons het baie lekker gebraai, gekuier en lekker geslaap! Bella is so rustig. Rustige omgewing! Vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Rustig netjies. Baie netjies en rustig. Baie lekker gebly en Bella die hans skaap geniet. Sal Aintree aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Rustig en privaat. Baie beslis lekker gebly en die wegbreek geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emmerentia Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Dit was stil en rustig. Dit was 'n oulike skoon plekkie. Ons het heerlik gebly. Sou goed gewees het om 'n magneto lig te kon hê vir die loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9203dc90469be0a6344e6424071bfeb5fae27acb6c577bf3be3058f6d456b10a1516a20565ece313ee6de059c543b172bce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 5 Aintree Street Longacres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04067997254 18.066041657943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang