Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aintree Farm Cottage

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R893 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aintree Farm Cottage is in Long Acres, Langebaan, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Die residensiële mak lam, Bella, sal ook kom hallo sê. In die nag sal jy al die natuurgeluide van uile, krieke en paddas hoor.

Aintree Farm Cottage beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Aintree Farm Cottage is troeteldiervriendelik.

Bellas Cottage beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Bellas Cottage is nie troeteldiervriendelik nie.

Albei eenhede het 'n kombuis, sitkamer en ontbytkroeg waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Aintree Farm Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aintree Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9203dc90469be0a6344e6424071bfeb5fae27acb6c577bf3be3058f6d456b10a1516a20565ece313ee6de059c543b172bce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 5 Aintree Street Longacres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04067997254 18.066041657943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang