Aintree Lodge
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aintree Lodge skuil teen die hange van 'n klein vallei in Scottsville en bied gaste ruim en gerieflike verblyf omring deur groen heuwels, bosse en groen tuine. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin, paartjies of individue wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in verskeie kamers en 1 selfsorg-eenheid, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf koningingrootte-beddens, dubbelbeddens óf enkelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer met bad- en stortgeriewe.
Elke kamer het 'n TV met DStv, lugversorging, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg.
Gaste het toegang tot die ten volle gelisensieerde kroeg en goed versorgde tuine op die perseel. Komplimentêre WiFi en gratis veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tim Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aintree Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Alice Grange Road, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal