Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Air on Edward

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Justin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Convenient. A lovely cottage situated close to amenities and with a lovely garden for children to play in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2020

Veilige area. Slaapplek is bietjie deurmekaar. Het nooit warm water gehad nie. Die wit handdoeke was vuil gewees met hare op.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ronel
Air on Edward
Hallo Neels Dankie vir die kommentaar. Jammer om te hoor dat die kamers deurmekaar was. Dis 'n unieke klagte wat ek nog nooit van tevore gehad het nie. Ek sal graag julle raad daaroor wil hoor. Ek was nie bewus dat die water nie warm was nie. Ek vra om verskoning daaroor. Die handdoeke word altyd gewas - dit word nooit net so neergesit nie. Die haar daarop was n glips. Ek sal in die vervolg die handdoeke deursoek vir n haar. Groete Ronel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-straat 318, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272d052f6ba6cbb7d4b7cf388c074989f64ae2f08b849226ced44b18628b08a786b414ac6eb56438fc1ab80bc4662b33dfa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 318 Edward Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7820569 28.241731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang