Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Air on Edward

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-straat 318, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Air on Edward bied ruim selfsorgverblyf aan 4 gaste in Waterkloof. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat die Jakarandastad kom besoek.

Die eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat 'n uitsig oor die tuin en buite-eetarea het. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n lessenaar. Die badkamers het elk ’n bad.

Die kombuisie is met ’n tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en daar is gratis WiFi.

Gaste het ook ’n privaat tuin wat apart van die hoofhuis is. Daar is veilige onderdakparkeerplek. Die eenheid word een keer ’n week skoongemaak en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.

Waterkloof spog met ’n gholfklub, die Groenkloof Natuurreservaat en die Waterkloof Leefstylsentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Edward-straat 318, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Air on Edward het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-straat 318, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272d052f6ba6cbb7d4b7cf388c074989f64ae2f08b849226ced44b18628b08a786b414ac6eb56438fc1ab80bc4662b33dfa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 318 Edward Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7820569 28.241731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang