Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Air on Edward

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-straat 318, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Air on Edward is in Waterkloof geleë en is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 4 mense en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat die Jakarandastad besoek.

Die eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat oor die tuin en buite-eetarea uitkyk. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, sowel as 'n lessenaar. Albei badkamers is toegerus met baddens.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale het, en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ontspan in die privaat tuin wat apart van die hoofhuis is, en veilige en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word huishouding een keer per week voorsien, en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar.

Waterkloof bied aan gaste die geleentheid om 'n potjie gholf by die Waterkloof Gholfklub te maak, die Groenkloof Natuurreservaat te verken, of inkopies te doen by Waterkloof Lifestyle Centre.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Edward-straat 318, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Air on Edward het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-straat 318, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272d052f6ba6cbb7d4b7cf388c074989f64ae2f08b849226ced44b18628b08a786b414ac6eb56438fc1ab80bc4662b33dfa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 318 Edward Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7820569 28.241731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang