Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aire del Mar Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Baie lekker en rustig en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bardene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het heerlik gekuier. Julle tuisgebakte beskuit, konfyt en muesli is tops! Die geriewe en diens was onverbeterlik! Ek sal beslis weer terugkeer. Pragtige uitsig oor die see, vriendelike personeel, netjies en alles van uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Aire del Mar Guesthouse
Dis was heerlik om julle hier by ons te kon verwelkom. Kom kuier sommer gou weer by ons.

Bernadette K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Awesome. Ons het ons tyd geniet by Aire del Mar. Die personeel is baie vriendelik en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Aire del Mar Guesthouse
Dis was heerlik om julle hier by ons te kon verwelkom. Kom kuier sommer gou weer by ons.

Dalene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Ons kom vir seker weer. Ons het baie lekker gebly - baie lekker ontbyt - ongelooflike mooi see-uitsig - kamer goed toegerus - goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Aire del Mar Guesthouse
Dis was heerlik om julle hier by ons te kon verwelkom. Kom kuier sommer gou weer by ons.

Helette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was lekker. Was 10de huweliksherdenking en was heerlik om uit die huis te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Aire del Mar Guesthouse
Dis was heerlik om julle hier by ons te kon verwelkom. Kom kuier sommer gou weer by ons.

Belindie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Lovely breakfast included. Friendly staff, lovely breakfast included, definitely worth the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Aire del Mar Guesthouse
Thank you, it was lovely having you guys here. Looking forward to the next time. Aire del Mar - Reservations

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtige uitsig en uitstekende diens. Wonderlike uitsig oor die see. Die personeel loop die ekstra myl om mens gelukkig te hou en lewer baie goeie diens. Die ontbyt was ook heerlik. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Lieflike kamer, pragtige uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang deur Karin. Niks is te veel moeite nie. Ontbyt is heerlik. Definitief die beste B&B!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Aire del Mar Guesthouse
Dit was 'n groot plesier, kom kuier gou weer.

Ecp T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Gasvryheid en netheid van uitstaande gehalte. Ek kan enige persoon aanbeveel om hier tuis te gaan. Uitstekende ontbyt en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Aire del Mar Guesthouse
Thank you for the review, it was great having you here.

Niki H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Wonderlike en baie vriendelike diens en gasvryheid. Ons sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Aire del Mar Guesthouse
Thank you for your review, it was great meeting all of you. Looking forward to seeing you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 820
R 1 820 R 1 547
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 820
R 1 820 R 1 547
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Dykstraat 77, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491af42e2e7bb62fb3f72df55cc22cfcbc7e1928577898fdc492830f644ce6c6dab7c828e48ad8889f7e954afe9f9f3eb6cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 820 nouVanaf R1 547 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 77 Van Dyk Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.6137157 19.3631437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang