Airlie Constantia Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spaanschematrivier Pad, Constantia, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Airlie Constantia Cottages is in Constantia, een van Kaapstad se oudste voorstede, geleë. Dié voorstad is wêreldbekend vir sy wyne en het amper 'n plattelandse atmosfeer, ten spyte van die feit dat Kaapstad se Suidelike Voorstede maklike toegang tot die stad en Houtbaai met die Constantia Nek-pad bied.
Daar is 4 onafhanklike kothuise vir gaste op die perseel beskikbaar. Dit was oorspronklik 1 groot huis met 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eienaar het die huis gerestoureer om 4 semi-losstaande kothuise te vorm waarvan een die eienaar se woning is. Die kothuise deel parkeerplek in die oprit agter afstandbeheer-hekke beskikbaar. Elke kothuis het sy eie privaat tuin, stoep of binnehof en selfsorggeriewe. Hulle verskil in grootte. 3 Kothuise het slaapplek vir 2 gaste en 1 kothuis het slaapplek vir 4. Daar kan altesaam 10 mense slaap. Die kothuise is in Spaanschemat-weg wat gewild is onder drawwers en fietsryers wat vir die Kaapse Fietstoer en 2 Oceans-maraton oefen.
Daar is 'n battery en omsetter wat die gevolge van beurtkrag verminder.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Spaanschematrivier Pad, Constantia, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Airlie Constantia Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spaanschematrivier Pad, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang