Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airlies Historical Villa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lize-marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Uitstekend. Vriendelike, warm diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amike
Airlies Historical Villa
Beste Lize, Dit was 'n plesier om jul hier te kon ontvang. Ons will julle ook bedank vir die vriendelike woorde, ons waardeer dit. Hoop om julle binnekort weer hier by Airlies te verwelkom. Groete, Janey

Carolina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Netjies, goeie ligging. Pragtige plekkie. Netjies, skoon en naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amike
Airlies Historical Villa
Beste Chris, Baie dankie vir u pragtige resensie. Hoop om u weer in die nabye toekoms te akkommodeer. Vriedelike groete Janey

Jo-nel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Woderlike gasvryheid en vredevolle tuiste. Dit was 'n wonderlike ervaring. Janey was ongelooflik, die ontbyt is heerlik en die tuin is vredevol. Kon nie vir 'n beter rusplekkie gevra het nie. Uitstekende waarde vir geld. Sien uit om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amike
Airlies Historical Villa
Beste Jo-nel, Baie dankie vir jou lieflike resensie. Dit was 'n absolute plesier om jul hier te hê. Dankie dat ons kon deel wees van goeie herinneringe op jul wittebrood. Mag jul 'n pragtige en voorspoedige lewe saam hê. Hoop om jul gou weer te sien. Pas julself mooi op. Vriendelike groete, Janey

Jack V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2018

Excellent location, friendly staff, good rooms. Walks straight from the guesthouse into nature. Safe environment. Great rooms and friendly staff. Full breakfast. The guesthouse will become hotel soon (with many more rooms).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amike
Airlies Historical Villa
Good day Mr Vera Thank you for your kind review, it was a pleasure to have you here. We hope to see you in the near future again. Kind Regards

Gary D
1 nag
4.0
Apr 2018

Lovely, stately old home. Found the place to be a bit noisy at night, as there is a Sports Bar across the road. WiFi did not function. Excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amike
Airlies Historical Villa
Dear Gary, Thank you for your review, we appreciate the kind words about breakfast. Apologies for the Wi-Fi and noisy pub across the road, we will have a word with them. Kind regards, The Airlies Team

Francois L
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mrt 2018

Aanvaarbaar. Effens eienaardig omdat verskillende groepe dieselfde huis deel. Alhoewel ons deure sluit het ons privaat gevoel omdat voetstappe op die krakende houtvloere duidelik deur die huis gehoor kan word, selfs met toe deure. Die gasheer het lank gevat om duidelikheid te gee oor ons kamers, sleutels en WiFi.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Amike
Airlies Historical Villa
Geagte Mnr Le Roux Baie dankie vir u resensie. Ek vra om verskoning vir die krakende houtvloere, maar dit is deel van die beeld van outentieke sjarme wat ons wil skep. Ek vra ook verskoning oor die onduidelikheid wat u ondervind het oor die Wi-Fi ens. As ons u weer in die toekoms sien sal ons dit definitief vir u n beter ervaring maak. Vriendelike groete Janey

Alta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Onverbeterlik. In die hoofstraat geleë en stapafstand van alles denkbaar. Skoon, netjies en onverbeterlike diens. Sal enige tyd teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amike
Airlies Historical Villa
Beste Alta Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om jul binnekort weer te sien. Airlies span.

Azalia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Dit was 'n asemrowende ervaring. Sal definitief weer Airlies Gastehuis besoek. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Awesome and most memorable! Deon was so friendly and helpful. Breakfast was 5 star! If in Montagu again, Airlies Guest House will definitely be our choice of accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Mooi omgewing, mooi huis, pragtige ontbyte. Goeie en vriendelike diens, mooi oudhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 791
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 791
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb42ae1ee101cfb8a68dfdf1a70fdf0cc10a705ee64e74be05392e20c117b65318fa69deb983d06154a3afc49217deaf71166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 791 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 36 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.787511695168 20.119925737381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang