Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airlies Historical Villa

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 791 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Airlies Historical Villa is in Montagu geleë. Hierdie Skotse erfenishuis is in die vroeë 1900's gebou en het die pragtigste bewaarde loodglasdeure, hoë gedrukte plafonne en houtvloere.

Verblyf word gebied in 7 kamers wat bestaan uit luukse koningingrootte-kamers en luukse gesinskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, klein kluis vir waardevolle items, haardroër, waaier, verwarmer, WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Airlies Historical Villa is verbind met Monte Vista Boutique Hotel; gaste maak van dieselfde onthaal gebruik. Ontbyt word elke oggend in die hoofgebou bedien. Gaste het toegang tot 2 swembaddens op die perseel, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Airlies is gerieflik geleë in die middel van Montagu, stapafstand van restaurante en ander besienswaardighede af, sodat gaste die area vrylik kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Airlies Historical Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Airlies Historical Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 791
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 791
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb42ae1ee101cfb8a68dfdf1a70fdf0cc10a705ee64e74be05392e20c117b65318fa69deb983d06154a3afc49217deaf71166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 791 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 36 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.787511695168 20.119925737381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang