Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Werner S
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie naby lughawe, tog buite gemaklike verblyf. Fantastiese mense by ontvangs en met bly. Lekker ontbyt ook ingesluit. Ontspannend en goeie braai geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanita B
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Rustig en baie verwelkomend. Dit was net vir een aand, maar dit was die perfekte plek om te ontspan na 'n lang internasionale vlug. Na 9 maande in die buiteland, was die eg Suid-Afrikaanse verwelkoming net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Korstiaan S
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2024

Was ok gewees. Geen yskas, TV werk nie, lugversorger ondoeltreffend, waterdruk laag, min diere.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nicolette R
Kort verblyf
1.4
Jan 2023

Not well maintained. Grass not kept tidy. Outside dirty. No television unless you log into your own account which was not said in advance. Problem getting into the gate as it must be manually opened each time. Difficulty reaching reception on phone lines.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Judy
Airport Game Lodge
Dear Nicolette, Thank you for taking the time to provide us with feedback. We express great regret for not reaching your expectations during your stay with us. We take great pride in keeping our gardens neat and animals visible, however, we apologize that you did not receive this usual service. Our televisions are smart TV's, which require the guest to log on with their own accounts so as to enjoy Netflix/DStv etc. We are so sorry that this information was not relayed to you upon check-in. We hope that you will give us a second chance and stay with us in the near future. Kind Regards, Airport Game Lodge

Leonie M
1 nag
5.0
Feb 2019

Warm welcome, excellent service. We recently stayed at the airport lodge as a layover after an overnight flight from Europe and before and internal flight. I wanted a place that would be OK with a mini family reunion as this was my only chance to see family in the JHB area. The staff could not have been more helpful and kind. The facilities are well maintained. They have everything you need for a short or longer stay. I really recommend this as a great alternative to the soulless airport hotel options and hope to return again. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanette V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2018

Very helpful staff and willing to assist with any need. The staff went out of their way to help and assist where needed. They were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Airport Game Lodge
Dear Ms Chanette, Thank you for taking the time to post this review. We are glad that you were assisted with friendly and helpful staff and we would love to hear about the other highlights of your stay with us. We hope to see you again. Kind Regards Airport Game Lodge

Wicus B
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Aug 2016

Baie teleurgesteld in die verblyf teen die tarief wat betaal is. Met ons bespreking het ons 'n 1 dubbelkamer bespreek wat ons aangeneem het dat daar 'n dubbelbed gaan wees. Groot was ons verbasing dat daar slegs 2 enkelbeddens in was. Die ontvangsdame het ons daarna na 'n ander kamer geskuif wat 'n dubbelbed gehad het. Die dubbelbedmatras het ook al beter dae gehad en is al hol gelê na die middel toe. Daar word ook slegs 2 badhanddoeke verskaf en geen hande handdoek nie. Die eenheid is glad nie skoon nie. Ons kon nie die handdoeke ophang nie, aangesien die handdoekreling alreeds uit die muur begin lostrek het. Die ketel het ook nie gewerk nie en daar was slegs 2 sakkies koffie gewees wat ons in elk geval toe nie kon gebruik nie. Met ontbyt was daar slegs een personeellid wat aan die groot hoeveelheid gaste se behoeftes moes voorsien en kon sy nie bybly om te sorg dat daar deurlopend genoeg melk, ens. op die sytafels beskikbaar was nie. Ons voel dit is onregverdig teen die personeellid om haar alleen te los om na so 'n groot getal om te sien wat gelyktydig opdaag vir ontbyt. Met ons vertrek moes ons eers terugry na ontvangs toe om vir hulle te vra om die hek oop te maak. Met ons aankoms is ons nie van 'n kode voorsien nie. Ons sal die akkommodasie glad nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Judy
Airport Game Lodge
Dear Mr Wicus B, Thank you for taking the time to provide us with constructive feedback. We express great regret for the inconvenience you experienced during your stay with us. Usually problems about extra towels needed and extra room supplies can be easily rectified if reported to reception. This is also the case with replacing the kettle. We realize a need for better room inspection and better staffing arrangements. We appreciate your feedback immensely. Kindly forgive our sincere apologies for your bad experience with us. Kind Regards, Airport Game Lodge

Riana C
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2015

Gemiddeld. Dit is baie gemiddeld. Ek sal dit nie as 'n "game lodge" beskryf nie. Ek voel die prys is so bietjie duur vir wat jy kry. Die terrein is nie so netjies nie, gras bietjie lank met baie bossies. Die kamers was netjies. Die televisie was glad nie kykbaar nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Judy
Airport Game Lodge
Dear Ms Riana C, Thank you for taking the time to provide us with feedback. We express great regret for not reaching your expectations during your stay with us. We take great pride in keeping our gardens neat and animals visible, however, we apologize that you did not receive this usual service. Our reception would have offered you another room if the television problem was reported to reception. We apologize sincerely for this inconvenience experienced. Kind Regards, Airport Game Lodge

Jean C
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2013

I will use theis lodge again if I need accommodation near OR Tambo. Only a one night stay, but very comfortable and excellent service from the lady who handled the breakfast.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Judy
Airport Game Lodge
Dear Jean, Thank you for taking the time to post this review. We are delighted that you found your stay with us comfortable and that you experienced a great service. We hope to see you again. Kind regards, Airport Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fourth-weg 21, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6bff7ee4cf6a56407c190021a865017d8b92950de9553db64347e6cd702d16b8c4454d68621ccbbd196d37f142ed04de27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 21 Fourth Road Bredell 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.072856138187 28.295727968216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang