Airport Bird & Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fourth-weg 21, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Airport Bird & Game Lodge is noord van O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Die afgeleë lodge kombineer die rustigheid van die bosveld met moderne geriewe en dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat deur Johannesburg reis en vir diegene wat wag vir skakelvlugte.
Verblyf word in netjiese kamers in 'n mooi tuin aangebied en dit bied 'n uitsig oor die bos en die Rietvleistroom. Elke kamer het 'n stort, aparte toilet, 'n haardroër en gratis WiFi. Die restaurant bedien daagliks ontbyt. Middag- en aandete moet by ontvangs bestel word.
Die lodge het gratis WiFi en daar is bêreplek vir bagasie en parkeerplek. Geriewe op die perseel sluit konferensiefasiliteite en 'n swembad in en gaste kan op die perseel wildkyk, voëlkyk en fietsry.
Die lodge is die ideale plek om enige Afrikatoer af te sluit en is 'n uitstekende basis vir diegene wat die skatte in Suid-Afrika verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Fourth-weg 21, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Airport Bird & Game Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 80 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fourth-weg 21, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng