Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Garden Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Airport Garden Boutique Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.2/5
Luzelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle S

Klein paradys.

Heerlik gebly. Skoon. Netheid wonderlik.

Andrew M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew M

Die kamer se uitsigte (venters) is versper met stoele en allerlei garage items.

Die stort se een deel van die deur is weg. Die stortwatertemperatuur is wisselvallig - dan warm, dan koud. Die ontbyt was koud. Die versoek vir witbrood was van die hand gewys omdat hulle 'out of bread' gehardloop het. Die advertensiefoto van die kamer is misleidend.

Elaine B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine B

Netjies en skoon, maar hulle voorsien goedkoop toiletpapier en handdoeke wat nie vars ruik nie.

Vir 'n 4 ster-hotel gebruik hulle baie goedkoop toiletpapier. Ek sal aanbeveel dat hulle R10 by hulle prys sit om beter toiletpapier te voorsien. Die handdoeke het ook nie vars geruik nie. Kussings baie ongemaklik. Geen teelepel om koffie mee te roer nie (ons kon seker aangevra het maar dit was reeds laat in die aand toe ons terug was in die kamer toe bekommer ons nie om iemand te vra vir 'n lepel nie).

Hannes D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D

Rustige atmosfeer.

Ontvangs was professioneel en kamers is netjies.

Lornene B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lornene B

Comfortable.

TV not working properly. Two light switches were not working.

Dan L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dan L

Sal weer gaan.

Hulle moet net iets doen om mense beter tye te help met inklok en wat van buite is. Die dame by ontvangs ken haar werk.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williams-weg 17, Beyers Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABllrxtkNByFuA412CyinzZFlZ8P0nMqHZ8sBEfZG94QrUG5Q4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 17 Williams Road Beyers Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.187071523974 28.255527352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang