Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Susan G
1 nag
4.6
Feb 2024

Gerieflik. Gerieflike verblyf naby winkels met vervoer na en van die lughawe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Waarde vir geld. Verblyf was baie gerieflik, basies maar het niks meer nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes V
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jan 2024

Bekostigbaar, netjies, gerieflik. Baie lekker en gerieflike plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie F
1 nag
4.4
Mrt 2023

Baie rustig gewees. Het heerlik ontspan. Kamers baie skoon en netjies gewees. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens P
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Goeie nagrus gehad. Akkommodasie was goed vir die geld betaal. Geen vending masjien om koeldrank of water te kan koop nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerdie V
1 nag
4.0
Aug 2024

Is ok sonder bogenoemde. Blyplek is reg. Aand en nag lawaai deur inkomende gaste en deure en buzzers en geen idee dat daar ander gaste reeds mag slaap is steurend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marnus E
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2023

Hou maar verby. Ons het voor Covid gereeld by die hotel oorgeslaap en dit was nog altyd goed. Die hotel het ongelukkig nou vervalle geraak. Dit is duidelik dat daar nie opknappingswerk gedoen word nie, die beddegoed was vuil en die eens luukse sepies, koffie en tee is deur generiese vloeistof seep en kitsdrankies vervang. Die standaard van die ontbyt het ook agteruit gegaan. Ons sal nie weer hier oorslaap nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ilze B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2023

Needs a lot of TLC. Walls peeling. Showers doors do not close, had to be moved to another room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Wium V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Aangenaam. Alles doelmatig en netjies met knap restaurant op die terrein. Dit is my derde besoek. Voorheen het ek groot groepe begelei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2021

Verblyf het voldoen aan ons vereistes. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was ruim en netjies. Die hotel is naby die hoofpaaie geleë wat dit baie maklik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mac Dougall-straa 27, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNzdlMzkxLWYzYzUtNDhhNi04M2YzLTA0ZDg4Njc4MWY4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 27 Mac Dougall Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766508333333 24.757061111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang