Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 36 resensies vir Airport Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Susan G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan G

Gerieflik.

Gerieflike verblyf naby winkels met vervoer na en van die lughawe.

Fanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Waarde vir geld.

Verblyf was baie gerieflik, basies maar het niks meer nodig gehad nie.

Johannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Bekostigbaar, netjies, gerieflik.

Baie lekker en gerieflike plek.

Ansie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie F

Baie rustig gewees. Het heerlik ontspan.

Kamers baie skoon en netjies gewees. Ontbyt was heerlik.

Lourens P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens P

Goeie nagrus gehad.

Akkommodasie was goed vir die geld betaal. Geen vending masjien om koeldrank of water te kan koop nie.

Gerdie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdie V

Is ok sonder bogenoemde.

Blyplek is reg. Aand en nag lawaai deur inkomende gaste en deure en buzzers en geen idee dat daar ander gaste reeds mag slaap is steurend.

Marnus E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marnus E

Hou maar verby.

Ons het voor Covid gereeld by die hotel oorgeslaap en dit was nog altyd goed. Die hotel het ongelukkig nou vervalle geraak. Dit is duidelik dat daar nie opknappingswerk gedoen word nie, die beddegoed was vuil en die eens luukse sepies, koffie en tee is deur generiese vloeistof seep en kitsdrankies vervang. Die standaard van die ontbyt het ook agteruit gegaan. Ons sal nie weer hier oorslaap nie.

Ilze B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ilze B

Needs a lot of TLC.

Walls peeling. Showers doors do not close, had to be moved to another room.

Wium V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wium V

Aangenaam.

Alles doelmatig en netjies met knap restaurant op die terrein. Dit is my derde besoek. Voorheen het ek groot groepe begelei.

Suzette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B

Verblyf het voldoen aan ons vereistes.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was ruim en netjies. Die hotel is naby die hoofpaaie geleë wat dit baie maklik maak.

Mike S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike S

A bit dissapointed.

Booked an airport shuttle and it didn't arrive, after everything was confirmed.

Melisa D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Melisa D

Dit was oukei.

Daar was heeltyd 'n geraas. Ontvangs se foon hoor mens tot op die eerste verdieping. Die deur in ontvangs kan ons hoor oop en toe gaan op die eerste verdieping.

Lizette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette D

Die hotel is skoon, maar outdated.

Benodig 'n upgrade en is afgerem.

Susan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Goeie ligging, veilige area, skoon en netjies.

Behulpsame ontvangs.

Denise O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O

Gerieflik.

Baie gerieflike en heerlike oornagverblyf.

Nadia S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Perfek.

Baie lekker gebly, waarde vir geld.

Cecilia R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R

Goed.

Klein yskassie kon dalk gehelp het. Badkamer bietjie beknop.

Monique J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Always awesome to stay there. Friendly staff, so accommodating. Neat and very relaxing room.

I would recommend the hotel to everyone. Friendly staff that make you feel at ease. Very neat and very accommodating.

Jadrik B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jadrik B

Baie gerieflik.

Baie gerieflik geleë met vriendelike personeel.

Johan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Aanvaarbaar.

Mens sal verwag dat as hulle besig is met werk op stelsels bv. die Wi-Fi dat hulle kliënte vooraf sal inlig en 'n oplossing bied. Die bed en matras waar ek geslaap het was baie ongemaklik en het my wakker gehou. Al waarna ek maar kon uitsien was die lekker ontbyt wat wag.

Lindie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M

Gemaklik en naby als.

Waarde vir geld vir die bedrag wat ons betaal het.

Elmari M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari M

Was aangename verblyf gerieflike kamer.

Kamer was skoon.

Jpa D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jpa D

Baie goeie verblyf.

Die hotel kan ten sterkste aanbeveel word.

Rentia M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

Vriendelike ontvangs, puik diens met skoon en gerieflike kamers en heerlike ontbyt die volgende oggend - ideaal vir oornag.

Na 'n lang dag op die pad, was die vriendelike en professionele ontvangs met skoon en gerieflike kamers, 'n ware lafenis. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik en meer as voldoende! Airport Hotel is definitief aanbeveelbaar en is ideaal vir oornag. Dit is ook vir seker kindervriendelik.

Ina R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R

Baie aangenaam. Het dadelik tuis gevoel.

Aanbevelings: Handreling in die stort vir ouer en mense met bv. krukke. 'n Gholfkarretjie om gaste na en van die Horse Shoe Inn te vervoer; indien hulle daarvoor vra of julle kan aanbied. Die diens by die Horse Shoe Inn is ietwat wankelrig en kan doen met 'n bietjie opskerping. My tee was bv. vol teeblare. Die kelner het gesê dit is nou maar soos dit is. Toe ek vra vir 'n siffie het hulle nie een gehad nie en met 'n papier koffiefilter opgedaag om die tee te filter! Vir die eerste maal in my ganse lewe kon ek nie verstaan hoekom die items op die rekening vir my Rock Shandy en Dom Pedro apart gespesifiseer is nie. Asook hoekom die prys op die spyskaart bv, vir die Dom Pedro die alkohol uitsluit. 'n Hoe lyk 'n Dom Pedro sonder bv. whisky? Die bestuurder het 'n onverstaanbare verskoning gehad. Diens was ook stadig.

Dorothy C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dorothy C

Aaklig.

Nie aanbeveelbaar nie. Badkamers 'n skande.

Sean K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean K

Goed!

Daar was beurtkrag, so die kragopwekker was 'n lewensredder!

Liezel K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Uitstekende diens!

Ek sal enige tyd die hotel aanbeveel. Almal is vriendelik en die akkommodasie is baie netjies.

Ditebogo M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ditebogo M

Horrible customer service at Airport Hotel.

The room was clean, but the carpet in the passage wasn't, it was stained. The employees are not informed. They will take from pillar to post for a simple thing like issuing an invoice. And of course my shoes were stolen. I am definitely not going to stay there again and would not recommend it.

André P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
André P

Op reis van Gauteng na die Wes-Kaap. Gerieflike, bekostigbare verblyf.

Redelike verblyf vir die prys. Enigste werklike negatiewe ding is die reuk van parfuum in my kamer.

Tracey B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Willem V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Ontvangspersoneel se hulpvaardigheid was onoortreflik. Kamers was baie aanvaarbaar.

Opgetel vanaf lughawe binne 10 minute van ek gebel het. Die here by ontvangs, dag en nagskof, was ongelooflik hulpvaardig, hoflik en behulpsaam. Sal verblyf enige tyd aanbeveel.

Corné G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G

Verblyf baie geniet.

Airport Hotel kan doen met meer hulpvaardige personeel.

Hendrik T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik T

Skoon en vriendelik!

Sien die sterre hieronder.

Gerhard O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard O

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Mariette M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette M

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mac Dougall-straa 27, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNzdlMzkxLWYzYzUtNDhhNi04M2YzLTA0ZDg4Njc4MWY4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 27 Mac Dougall Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766508333333 24.757061111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang