- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mac Dougall-straa 27, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is. Ons is sentraal geleë tot alle hoof toeriste aantreklikhede, inkopiesentrums en rolprentteaters. Ons sorg vir troues, konferensies, besigheidsfunksies, spesiale funksies en partytjies.
Die verblyf bestaan uit 52 ruim kamers. Ons kamers is ruim en gepas vir 2 gaste en daar kan op versoek 3 gaste slaap. Die hotel het 3 skakelkamers wat ideaal is vir gesinne.
Ons gaste is welkom om 'n heerlike maaltyd by die Horseshoe Restaurant en Kroeg te geniet en dit op hul kamers se rekening te voeg. Groepsbesprekings is welkom en spesiale tariewe is beskikbaar afhangende van die groepgrootte. Ons het 'n swembad en braaigeriewe waar jy kan ontspan asook 24 uur smousoutomate en verskeie kroegfasiliteite op die perseel.
Die hotel is geaffilieer met Horseshoe Inn wat op dieselfde perseel is.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 166
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Mac Dougall-straa 27, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Airport Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 70 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mac Dougall-straa 27, Kimberley, 8301, Noord-Kaap