Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mac Dougall-straa 27, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is. Ons is sentraal geleë tot alle hoof toeriste aantreklikhede, inkopiesentrums en rolprentteaters. Ons sorg vir troues, konferensies, besigheidsfunksies, spesiale funksies en partytjies.

Die verblyf bestaan uit 52 ruim kamers. Ons kamers is ruim en gepas vir 2 gaste en daar kan op versoek 3 gaste slaap. Die hotel het 3 skakelkamers wat ideaal is vir gesinne.

Ons gaste is welkom om 'n heerlike maaltyd by die Horseshoe Restaurant en Kroeg te geniet en dit op hul kamers se rekening te voeg. Groepsbesprekings is welkom en spesiale tariewe is beskikbaar afhangende van die groepgrootte. Ons het 'n swembad en braaigeriewe waar jy kan ontspan asook 24 uur smousoutomate en verskeie kroegfasiliteite op die perseel.

Die hotel is geaffilieer met Horseshoe Inn wat op dieselfde perseel is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Susan G
4.6
Gerieflik. Gerieflike verblyf naby winkels met vervoer na en van die lughawe.
Feb 2024
Fanie V
Saam met lewensmaat
4.6
Waarde vir geld. Verblyf was baie gerieflik, basies maar het niks meer nodig gehad nie.
Jan 2024
Johannes V
Besigheidsreis
4.4
Bekostigbaar, netjies, gerieflik. Baie lekker en gerieflike plek.
Jan 2024
Ansie F
4.4
Baie rustig gewees. Het heerlik ontspan. Kamers baie skoon en netjies gewees. Ontbyt was heerlik.
Mrt 2023
Lourens P
Besigheidsreis
4.2
Goeie nagrus gehad. Akkommodasie was goed vir die geld betaal. Geen vending masjien om koeldrank of water te kan koop nie.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mac Dougall-straa 27, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Airport Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mac Dougall-straa 27, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNzdlMzkxLWYzYzUtNDhhNi04M2YzLTA0ZDg4Njc4MWY4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 27 Mac Dougall Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.766508333333 24.757061111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang