Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 121 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Airport Inn bied bekostigbare verblyf en is net 5 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons is ook maklik bereikbaar vanaf die hoofweë.

Verblyf is beskikbaar in 48 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin sodat gaste heerlik kan ontspan en vrylik en onafhanklik kan rondbeweeg. Let asseblief daarop dat ons net een kamer en badkamer het wat rolstoelvriendelik is.

Airport Inn beskik ook oor 2 swembaddens, 'n kroeg en 'n restaurant. Die hotel bied gratis lughawe-pendeldienste. Ons kan ook help om toere te reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Gerhard S
5.0
Skoon, gerieflik en billik. Ek het lekker gebly by Airport Inn.
Aug 2024
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik & goeie waarde vir geld. Ons het letterlik net oorgeslaap op pad met vakansie, daarvoor was dit perfek.
Jul 2024
Tjaart B
Saam met vriende
5.0
Ons sal weer daar gaan bly. Lekker stil. Baie naby lughawe.
Jun 2024
Linda W
Saam met lewensmaat
5.0
Great stopover near OR Tambo airport. We have stayed at Airport Inn previously and didn't hesitate to book again. The location and prox...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Linda W
Saam met lewensmaat
5.0
Adequate accommodations conveniently located near the airport. Staff are very friendly and helpful. Value for money and an ideal and sa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 188

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 121 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZjYwNjVkLTU4ZjgtNDk3MS04ZWM5LTYwZjY0OWRjYmExMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 188 5 1 5 19 Halifax Road Rhodesfield 1619 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.12357 28.23329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang