Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse
- Kapasiteit: 121 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Airport Inn bied bekostigbare verblyf en is net 5 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons is ook maklik bereikbaar vanaf die hoofweë.
Verblyf is beskikbaar in 48 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin sodat gaste heerlik kan ontspan en vrylik en onafhanklik kan rondbeweeg. Let asseblief daarop dat ons net een kamer en badkamer het wat rolstoelvriendelik is.
Airport Inn beskik ook oor 2 swembaddens, 'n kroeg en 'n restaurant. Die hotel bied gratis lughawe-pendeldienste. Ons kan ook help om toere te reël.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 188
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Gaste dink Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 121 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang