Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Airport Inn B&B and Emerald Guest House is naby OR Tambo Internasionale Lughawe en is die perfekte opsie vir reisigers wat gerief soek.

Dié gastehuis het 'n verskeidenheid eenhede wat slaapplek vir tot en met 6 gaste, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet het.

Ander geriewe sluit WiFi, DStv, 'n waaier, paneelverwarmer, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n swembad in.

Die winkel het 'n wye verskeidenheid van versnaperinge en drankies. Daar is ook 'n restaurant op die perseel met opsies vir ontbyt, middagete en aandete.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 189 resensies vir Airport Inn B&B and Emerald Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Airport Inn B&B and Emerald Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 99 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Halifax-straat 19, Rhodesfield, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfabcac2c6e5d3533ced4c5632a6b297cc07795f9f6b8014b0128708047b32a7c9af3df32ef3d5a67d7faeba72187d38b7a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 19 Halifax Road Rhodesfield 1619 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.12357 28.23329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang