Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Lodge Guest House

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Vivian V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Laaste minuut bespreking. Sal beslis weer daar gaan boek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Mrt 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sarel K
1 nag Besigheidsreis
2.6
Mrt 2023

Foto's baie misleiden, verwaarloos. Kamer was vuil. Ou stuk pizza in kombuis. Beddegoed het beter dae geken.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Marjorie G
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jul 2023

Disappointed, not enough blankets, a thin duvet for winter? The secretary luckily gave us another blanket, the curtains in the kitchen and room were dirty, the little dustbin in the kitchen was broken. The window's handles were broken, not enough sugar, coffee and coffee creamer. Only one per person for the day? The building outside needs a facelift, not a good impression when guests arrive, the carport is broken and the cover was torn. The duvet on the bed was filthy and had holes in it. The TV did not work. No rails for the towels - they were broken. The lampshade at the bed was full of holes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Elize S
1 nag Gesin met tieners
1.6
Nov 2023

Liewer nie. Die fotos is baie misleidend. Die woonstel was nie skoon nie. Die stortkop het water gespuit bo-oor die stort. Die een bed se laken was vuil, gevlek en vol krummels. Van die kussings het sleg geruik. In die bedkassie se laai was muffinpapiere en 'n leë wynbottel. Sekuriteit bring vir jou handdoeke indien jy handdoeke en seep benodig. Dis gerieflik naby aan die lughawe, maar volgende keer bly ons eerder in Pretoria - dis beslis nie die kort rit lughawe toe werd nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elizabeth M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Veilige skoon slaapplek gesoek naby die lughawe. Daar is baie kamers, sekeres is ooglopend ouer as ander. Die aircon was besig om gediens te word en die badkamer was sonder blinders/gordyne, maar skoon en werkend. Goeie beddens, maar die kussings kan dalk vervang word. Ek sal weer daar bly vir lughawe-sake.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pj H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Fantasties. Oom Karel wat daar werk is die beste oom ooit. Dankie dat ons daar kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyisile N
Kort verblyf
4.6
Sep 2019

Staff at the Airport Lodge were amazing. I wish we stayed for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene P
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Sep 2018

Sal nie weer gaan nie. Die matrasse se vering kom deur. Die duvets is so dun, ons het koud gekry. Die kussings is ook baie dun. Duvets moet ook vervang word. Die sitkamerstel is geskeur. Sal nie weer daar oorslaap nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2017

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koppie-laan 6/273, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwYjNmMjA5LTBlMDAtNDE4Ni1hNTM3LTY2M2ExYjZhZGViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 6/273 Koppie Avenue Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.091069 28.266664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang