Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Lodge Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 18 resensies vir Airport Lodge Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.2/5
Vivian V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian V

Laaste minuut bespreking.

Sal beslis weer daar gaan boek.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sarel K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sarel K

Foto's baie misleiden, verwaarloos.

Kamer was vuil. Ou stuk pizza in kombuis. Beddegoed het beter dae geken.

Marjorie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marjorie G

Disappointed, not enough blankets, a thin duvet for winter? The secretary luckily gave us another blanket, the curtains in the kitchen and room were dirty, the little dustbin in the kitchen was broken.

The window's handles were broken, not enough sugar, coffee and coffee creamer. Only one per person for the day? The building outside needs a facelift, not a good impression when guests arrive, the carport is broken and the cover was torn. The duvet on the bed was filthy and had holes in it. The TV did not work. No rails for the towels - they were broken. The lampshade at the bed was full of holes.

Elize S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elize S

Liewer nie.

Die fotos is baie misleidend. Die woonstel was nie skoon nie. Die stortkop het water gespuit bo-oor die stort. Die een bed se laken was vuil, gevlek en vol krummels. Van die kussings het sleg geruik. In die bedkassie se laai was muffinpapiere en 'n leë wynbottel. Sekuriteit bring vir jou handdoeke indien jy handdoeke en seep benodig. Dis gerieflik naby aan die lughawe, maar volgende keer bly ons eerder in Pretoria - dis beslis nie die kort rit lughawe toe werd nie.

Elizabeth M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M

Veilige skoon slaapplek gesoek naby die lughawe.

Daar is baie kamers, sekeres is ooglopend ouer as ander. Die aircon was besig om gediens te word en die badkamer was sonder blinders/gordyne, maar skoon en werkend. Goeie beddens, maar die kussings kan dalk vervang word. Ek sal weer daar bly vir lughawe-sake.

Pj H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj H

Fantasties.

Oom Karel wat daar werk is die beste oom ooit. Dankie dat ons daar kon oornag.

Vuyisile N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyisile N

Staff at the Airport Lodge were amazing.

I wish we stayed for longer.

Sharlene P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sharlene P

Sal nie weer gaan nie.

Die matrasse se vering kom deur. Die duvets is so dun, ons het koud gekry. Die kussings is ook baie dun. Duvets moet ook vervang word. Die sitkamerstel is geskeur. Sal nie weer daar oorslaap nie.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tania V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Average accomodation for sleeping purposes.

The accommodation was value for money. We stayed in a self-catering apartment. Unfortunately there were no utensils (crockery, cutlery, general kitchen utensils) supplied. The microwave did not work. There was a stove and oven but no pots or pans to make use of it. There was no patio furniture; however there was a braai. The geyser was off on arrival. There was a hole in the bedroom ceiling and the windows did not seal properly allowing the cold Johannesburg winter air through the gaps. The lounge furniture needs to be updated. There was no TV remote. There was no heater provided as per their website. The space was large enough as we were three adults with two children. With some maintenance it has the potential to be lovely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Middelmatige verblyf vir oorslaapdoeleindes.

Die akkommodasie was redelik. Ons het i 'n selfsorg-woonstel gebly. Ongelukkig was daar geen eetgerei, breekware en kombuisgerei nie. Die mikrogolf is stukkend. Daar was 'n stoof en 'n oond maar geen potte of panne so ons kon nie daarvan gebruik gemaak het nie. Geen stoepmeubels, maar daar is 'n braai. Die geyser was af toe ons daar aangekom het. Daar was 'n gat in die slaapkamer se plafon en die vensters maak nie ordentlik toe nie, so die kou Johannesburgse winterlug het die kamer binnegedring. Die woonkamer se meubels moet vervang word. Daar is geen afstandbeheer vir die TV. Geen verwarmer - die webtuiste sê daar is 'n verwarmer. Die plek was groot genoeg, ons was 3 volwassenes en 2 kinders. Met 'n bietjie aandag het dit die potensiaal om lieflik te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Teresa D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa D

Aangename ondervinding.

Airport Lodge is maklik bereikbaar van die snelweg af. Die diens was puik en probleempies wat ontstaan het, was gou uit die weg geruim. 'n Pragtige kamer en die lugversorging was 'n seën tydens die ontsettende hitte. Aanbeveling: wat van 'n swembad? Daar is meer as genoeg ruimte daarvoor. Ons sal definitief weer van Airport gebruik maak indien ons oorslaap benodig in Kempton.

Margie B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Margie B

Onder gemiddeld.

Slegs een handdoek moes nog een vra, geen TV afstandbeheer en moes navraag doen, maar dit was gesteel. Vir ontbyt het ons viennas gekry en toe ek vra waar die spek is, het hulle geantwoord dat hulle nie het nie!

Frik D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Frik D

Swak standaard in kamer.

Dit was maar 'n onaangename slaapervaring. Goedkoop lakens, vuil mat, swak kamergeriewe, geen filterkoffie in die kamer of in die eetkamer nie en derdeklas-ontbyt met geen keuses nie (swakste wat ek al ooit moes eet, so het dit net so gelos). Laas het ek dieselfde swak standaard in Johannesburg beleef. Ek het finaal besluit: In Johannesburg kies jy net die duurste plekke en is verseker van kwaliteit. Vergelyk gerus Pretoria se akkommodasie. Dieselfde prysklas. Wêreldklas-standaard. Kyk gerus wat hulle bied in verband met kamerkwaliteit , diens en ontbyt.

Gertie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertie B

Bekostigbaar en baie gerieflik.

Sien die sterre.

Johan N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Vriendelike ontvangs, bogemiddelde kamers en etes.

Beste waarde vir geld. Sal definitief dit hoog aanbeveel by enigiemand.

Donovan V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan V

Uitstekend!

Was wonderlik, baie geniet.

Marina Bothma N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina Bothma N

Oor die algemeen die verblyf baie geniet. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly en veilig gevoel. Die meeste van die personeel was baie vriendelik. Ek sou verkies dat daar darem so 'n afwisseling in die ontbyt is. Ons het vyf oggende presies dieselfde ontbyt gekry - geen afwisseling. Ons kamer se TV-afstandbeheer was stukkend en is reeds Dinsdagoggend aangemeld. Dit is eers Vrydag die dag voor ons vertrek vervang.

Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koppie-laan 6/273, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwYjNmMjA5LTBlMDAtNDE4Ni1hNTM3LTY2M2ExYjZhZGViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 6/273 Koppie Avenue Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.091069 28.266664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang