Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Tower Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wilhelm H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Vriende kuier. Ons was 'n groep van 12 vriende wat 'n vriend wat ons 2 jaar laas gesien het op die lughawe gaan ontvang het en toe almal 'n aand by Airport Tower Lodge saam gekuier het! Puik verblyf. Baie gasvry. Dankie vir die braai en kuiergeriewe! 10/10 vir Nicolene en haar span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Veilige parkering, ruim, skoon kamer met snoesige beddegoed. Gerieflik naby die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie diens en waarde! Ek kan vir seker Airport Tower Lodge aanbeveel. Ontvangs het spesiaal vir ons oopgebly en gewag as laaste gaste van die dag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Defnitief 'n volgende keer! Baie lekker geslaap en geëet, dankie. Dis 'n baie mooi ou gebou met 'n moderne streep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjies & skoon & die vervoerdiens vanaf en terug lughawe toe was puik! Baie lekker! Was netjies en skoon en die ligging was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Gemaklik, netjies, sentraal en lekker naby lughawe. Baie lekker groot kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolph P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons almal te akkomodeer langs mekaar in verskillende kamers. Dit was bitter koud en tor my verbasing was daar elektiese komberse op elke bed. Al wat ek sou verander is 'n sagter bed, maar verder was die uitsig mooi en die mense vriendlik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Very accommodating. Accommodates the times of flights etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Gerieflik, waarde vir geld. Vriendelik ontvang, kamers is baie netjies. Veiligheid is goed en naby aan lughawe geleë. Is ook naby aan winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zsannae V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gemaklike en rustige area. Lekker gebly! Goeie en vriendelike diens. Kamers is netjies en skoon. Dankie vir julle moeite met die ekstra slaapplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liyana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porto Amelia-laan 29, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4dd90256bf9f3287e052a07ce3292a6a47372376a4f7dd3a7648f26f0f347624f5fab9e4a713f491c02df171671cd2cfc45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 29 Porto Amelia Avenue Bonaero Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.11959 28.26599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang