Airville Luxury Apartment 2
Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng
-
Vanaf
R1 620R891 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Airville Luxury Apartment 2 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Albertville, Johannesburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom sentraal is tot alles wat Johannesburg kan bied.
Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste op 'n slag wat beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede badkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. 'n Stort is in die badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n oulike balkon wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Minnaar Street, Albertville, Johannesburg, 2195, Gauteng