Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airy Industrial Loft

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Debbie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Refreshing, beautiful, well equipped. This was our second time staying at Airy Industrial Loft and yet again we had such a lovely experience! The caretaker of the property was as kind as always, and we were also contacted by the owner who welcomed our second stay. They really do go out of their way to accommodate their guests. We were blessed with an extra night, and they even accommodated a personal request we had. Airy Industrial Loft is well equipped, spacious, has an amazing view, and it's by far our most favourite place to stay at in KZN.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Aangenaam verras. Ons het verwag dat die eenheid verder weg is van die see, maar was aangenam verras om te sien dis net 'n paar minute weg is van die hoofstrand. Die eenheid het 'n baie mooi uitsig en was groot genoeg vir ons gesin. Dit was baie mooi skoon en ons het dit baie geniet. Ons het ook nou en dan apies gerky wat kom kuier het by die hoofhek. Ek kan hierdie eenheid aanbeveel, en sal definitief weer hiervan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Airy Industrial Loft
We appreciate your review and look forward to hosting you and the family again.

Debbie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Ons het die blyplek amper meer geniet as die see! Wow, wow, wow! Ons het 'n wonderlike ervaring gehad by Airy Loft. Ek en my man kan nou nog nie uitgepraat raak oor die uitsig, die gemak en die smaakvolle styl wat aangebring is in die plek nie. Dayle, die opsigter was awesome, sy was so behulpsaam en vriendelik. Ek sal Airy Loft enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Airy Industrial Loft
Thank you for your special review and I am pleased you liked our Loft.

Lea O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Baie prakties, gerieflik en fantastiese uitsig. Die loft is netjies, gerieflik. Rustige kompleks en veilig. Die eienaars asook hul bestuurder gaan regtig die ekstra myl of meer om die verblyf maklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Airy Industrial Loft
We appreciate your review and we are looking forward to hosting you and your family again.

Alan N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2019

Spacious, well equipped, comfortable apartment in quiet secure complex. This is a home (not a guest house). The kitchen is very well equipped. 3 spacious bedrooms with comfortable beds. Decent size lounge. Large wraparound balcony with spectacular views. The lock-up garage was a bonus. The eccentric architectural style grows on you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Veilig, bekostigbaar, netjies en skoon. Wel ontvang, baie netjies en veilig. Goed geleë, rustige atmosfeer. Ry-afstand van al die strande. Behulpsame en vriendelike eienaars. Opsigter van gebou ietwat nors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem L
Lang verblyf
4.8
Des 2017

Our stay was absolutely magnificent! Awesome place to stay. Even before our arrival we had communication from the owner themselves, the lady looking after the place communicated as well. I have been on holidays for over 34 years of marriage and never had this personal service! The owners even threw in a extra day at now extra cost, not requested for. The place it self is awesome! The view exquisite. The place itself is just what one needs. Thanks to LekkeSlaap and the owners of the Loft for a memorable holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Airy Industrial Loft
Appreciate your feedback Willem and look forward to hosting you again.

Melesia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Very comfortable and homely. Airy Industrial Loft is spacious, airy, modern, comfortable and secure. Although it is not exactly right on the beachfront it is still quite central and everything is nice and close, and the view is spectacular. Because of its location we picked up on a nearby restaurant / sports club namely Lords and Legends which offers real value for money as well as good entertainment. I would recommend Airy Industrial Loft to a family or few those vacationing with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Airy Industrial Loft
Appreciate your feedback Melesia.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent View 504, Cato-singel, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZmIzYjg0LWZiYTctNDM5Ny05NDExLWQzM2JmMDVlODIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 504 Crescent View Cato Crescent 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.052167 30.876541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang