Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ajee B&B Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rudi M
Kort verblyf
4.0
Okt 2023

Heerlik gebly. Het voldoen aan my behoefte vir 'n oornag plek in die omgewing. Die blyplek was baie netjies en skoon en het alles gehad vir gerieflike verblyf. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was heerlik gewees, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annalette
Ajee B&B Accommodation
Dankie Rudi, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Vriendelike groete, Annalette

Carl D
Kort verblyf
4.6
Aug 2022

Dankie vir die vriendelikheid en netheid van die plek. Heerlike kuier- en werkplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Home away from home. The owners were very friendly, the house spacious and comfortable. Breakfast was delicious and at a very convenient time. If you on a business trip or leisure, Ajee is the most appropriate accommodation and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodger P
Kort verblyf
5.0
Jan 2019

Die plek is werklik wonderlik met die beste diens ooit - welgedaan. Die plek was wonderlik en die diens was uitsonderlik. Hierdie plek word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalette
Ajee B&B Accommodation
Rodger, it was a great pleasure hosting you. We hope to see you soon. God bless.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annalette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 16, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05IXf0odZolE3ZliaCd0FEC8hVMltmeQZPg0GhJWplUNAmXht?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 16 Uys Street Denneburg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.73356 18.98197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang