Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ajee B&B Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 16, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ajee B&B Accommodation bied B&B en is in die Paarl geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 1 km vanaf die middedorp.

Verblyf by AJee B&B Accommodation bestaan uit 2 individueel versierde kamers. Die gastehuis kan ook as 'n geheel bespreek word deur 'n groep van 4 persone. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en het toegang tot 'n aparte gedeelde badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en by die prys ingesluit. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Die gastehuis bied ook WiFi-internettoegang, 'n sosiale sitkamer met 'n TV wat sekere DStv-kanale het, lugversorging en parkeerplek van die straat af. Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.

Ajee B&B Accommodation is ook die ideale basis vanwaar die winkels, restaurante en omliggende wynlandgoedere en wynproeplekke in hierdie deel van die Kaapse Wynlandstreek verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ajee B&B Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annalette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Uysstraat 16, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ajee B&B Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uysstraat 16, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05IXf0odZolE3ZliaCd0FEC8hVMltmeQZPg0GhJWplUNAmXht?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 16 Uys Street Denneburg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.73356 18.98197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang