Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AJM Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Marie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Verkwikkend. Was ons verblyf terwyl ons die Red Star Raceway besoek het. Vanaf die bespreking het alles glad verloop. Ons verblyf, ontbyt, rustigheid, gasvryheid was heerlik. Net jammer dit was so kort. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Regtig baie oulik. Regtig waarde vir geld, ruim blyplek en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Was good again and I will be back again next year. If you are on business it's the ideal place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Sal definitief weer daar bly! Het dit baie geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keisha K
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Very helpful host, nice and clean room. I was greeted by a lovely host who showed me around and took me to my room. The room was definitely good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaun J
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

I had a very pleasant stay. Staff are friendly, grounds and rooms neat. Peaceful at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antonet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Rustig Area was lekker rustig en kamer was perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Skoon, netjies en gemaklik. Die akkommodasie was presies soos per beskrywing op die webtuiste. Die verblyf was gemaklik, skoon en netjies en die eienaars / ontvangs was baie behulpsaam. Die enigste effens negatiewe is dat daar 'n hond is wat teen die kinders opspring en krap. Vodacom netwerk werk nie baie lekker nie, so die WiFi help regtig baie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jackie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

We travel for sports/racing event in Delmas, accommodation was clean, facilities were good, WiFi worked well, host was very friendly and helpful. My teenage girls race motorcars at Red Star Raceway (15-minute drive) with practice on Friday and racing on Saturday and we normally drive home to Meyerton and back in the morning. This was the first time we decided to stay over close to the track (to avoid the 2-hour drive home in the traffic and the long drive back in the morning, as we had a very early start). The accommodation was very well priced we will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag
5.0
Aug 2023

Gasvry en vriendelik, skoon en netjies. Ek sal weer daar gaan bly. Dit is baie netjies en skoon en baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Kan hulle aanbeveel, en ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modder East Orchards 241, Delmas, 2210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d4c0e67164bd0a62da91e806155a3189948f510228f4fb4f143e75540258133e0a6c90a59c3defc0ff25de2552bd881b78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 241 Modder East Orchards Delmas 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.113635334202 28.615007400513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang