Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AJM Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 47 resensies vir AJM Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Verkwikkend.

Was ons verblyf terwyl ons die Red Star Raceway besoek het. Vanaf die bespreking het alles glad verloop. Ons verblyf, ontbyt, rustigheid, gasvryheid was heerlik. Net jammer dit was so kort. Sal beslis weer gaan.

Mareli D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D

Regtig baie oulik.

Regtig waarde vir geld, ruim blyplek en baie skoon en netjies.

Gavin R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Was good again and I will be back again next year.

If you are on business it's the ideal place to stay.

Erika H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Sal definitief weer daar bly!

Het dit baie geniet om daar te bly.

Keisha K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keisha K

Very helpful host, nice and clean room.

I was greeted by a lovely host who showed me around and took me to my room. The room was definitely good value for money.

Jaun J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun J

I had a very pleasant stay.

Staff are friendly, grounds and rooms neat. Peaceful at all times.

Antonet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonet V

Rustig

Area was lekker rustig en kamer was perfek.

Riana K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana K

Skoon, netjies en gemaklik.

Die akkommodasie was presies soos per beskrywing op die webtuiste. Die verblyf was gemaklik, skoon en netjies en die eienaars / ontvangs was baie behulpsaam. Die enigste effens negatiewe is dat daar 'n hond is wat teen die kinders opspring en krap. Vodacom netwerk werk nie baie lekker nie, so die WiFi help regtig baie.

Jackie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R

We travel for sports/racing event in Delmas, accommodation was clean, facilities were good, WiFi worked well, host was very friendly and helpful.

My teenage girls race motorcars at Red Star Raceway (15-minute drive) with practice on Friday and racing on Saturday and we normally drive home to Meyerton and back in the morning. This was the first time we decided to stay over close to the track (to avoid the 2-hour drive home in the traffic and the long drive back in the morning, as we had a very early start). The accommodation was very well priced we will definitely book again!

Elize B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Gasvry en vriendelik, skoon en netjies.

Ek sal weer daar gaan bly. Dit is baie netjies en skoon en baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Kan hulle aanbeveel, en ek sal weer daar gaan bly.

Jc S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc S

Was baie lekker, klein maar gerieflik, alles wat jy nodig het, was daar.

Het al ons vriende vertel, en ook die mense van Delmas waar ons funksie was. Die ligging van die plek is baie goed geleë by die hoofweg. Die pad is bietjie rof vir 'n Sedan Motor, maar verder was dit baie lekker. Daar was genoeg koffie, verskillende tee, en suikers. Alles perfek. Baie dankie AJM Accommodation.

Michelle P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Perfek

Alles was in die hak, mense was vriendelik en behulpsaam.

Hanno V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno V

Relaxing environment.

Ideal for breaking away from city life.

Megan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan M

Rustig.

Baie netjies en 'n rustige plek. Ons het lekker gekuier om die vuur en al die diertjies en perdjies was oulik om te sien. Enigste probleem was met die website wat wys daar is plek vir bespreking, maar wanneer ek aansoek gedoen het was dit afgekeur as volgeboek. Ons het dus vir 4 kamers betaal, maar net 3 kamers ontvang toe ons daar aan gekom het.

AJM Accommodation se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Neem asseblief kennis dat U net 3 kamers bespreek en betaal het.
Ons het ook vir U al die besprekings aangedui met verwysings nommers, daar was geen 4de besprekings verwysingsnommer nie.
Die lekkeslaap kalender was toe gemaak vir die spesifieke naweek.

AJM Accommodation
Ian S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S

Good for overnight.

Needed overnight and this worked well.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Megan Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan Y

Was vreeslik lekker, baie skoon en netjies.

Sal definitief weer daar oornag.

Annette S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Absolute juweel.

Ons was baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Toe ons by die akkommodasie aankom, was die gasvrou meer as bereid om ons een van die privaat eenhede te gee. Ons kon heerlik braai en die perde besigtig wat sommer 'n paar meter van ons was.

Rico B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico B

No issues.

Very comfortable, hospitable and enjoyable.

George A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George A

Aangenaam en vriendelik.

Laaste deel van pad is grondpad, seker 900 m, en dit is maar slegterig. Veiligheid op die perseel is goed en kamer skoon, netjies en gemaklik. Ontvangs en behandeling is baie goed, vriendelik en behulpsaam. Etes is lekker en goeie waarde vir geld.

Nico J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Lekker, doeltreffend, geen klagtes.

Het lekker oorgebly dankie. Netjies en veilig.

Marlien B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien B

Almal was vriendelik en behulpsaam.

Wat ek die meeste van gehou het was die feit dat my voertuig baie veilig gestaan het. Onderdak en baie veilig.

AJM Accommodation se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer u opinie.
Vriendelike Groete

AJM Accommodation
Cianwer W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cianwer W

Upgraded my room due to being fully booked.

The rooms could use an air-con service and more cupboard space.

Maryke V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Netjies, skoon.

Waarde vir geld. Baie netjiese, skoon omgewing. Mense was baie vriendelik en ontbyt is heerlik. Ons sal beslis weer hierheen gaan. Ons het laat nag arriveer en steeds baie goeie diens ontvang. Die kamers was baie skoon en die omgewing is baie rustig.

Fast K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fast K

Friendly and clean stay. Very happy.

Everything was nicely arranged and nothing was too complex. Simple, friendly and an enjoyable stay. Pool table was very fun. Wifi would have been nice.

George A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George A

Diens was uitstekend en vriendelik.

Grondpad vir 1 km met paar walle in pad, maar heel rybaar vir voertuie wat nie baie laag is nie. Die etes is 'n vaste menu, maar lekker en baie billik geprys.

Suna O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suna O

Hulle was baie behulpsaam en vriendelik self toe ons laat die nag besluit om eerder huis toe te gaan. Niks verkeerd aan hulle kant nie ons het dit self besluit.

Ons het 'n baie aangename ervaring gehad en die personeel was baie behulpsaam.

Liose B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liose B

Warm atmosfeer, mense was vreeslik vriendelik, gaan uit hul pad uit. Baie skoon.

Wonderlike plek om heen te gaan. Ons was vreeslik gemaklik, het soos ons huis gevoel. Die gastehuis is ongelooflik skoon. Kamers warm en gemaklik. Sal beslis terugkeer. Dankie vir die vreeslike lekker verblyf.

Hugo C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo C

Ons het regtig baie lekker oorgebly by A.J.M. Accommodation.

Ons het in 'n heerlike ruim kamer geslaap met lugversorging. Die diens was baie goed en die kamers mooi skoon. Die kamers is elke dag ook skoongemaak. Algeheel was dit 'n aangename ervaring. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Willem V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie netjies en rustig.

Die kamers was mooi skoon en netjies, dit was baie rustig. Lekker plek vir rus na lang dag op die pad of kantoor. Sal die plek regtig weer gebruik.

Nico A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Uitstekend.

Gebruik dit die afgelope 4 jaar.

Nico A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Goeie diens. Vriendelik en goeie waarde vir geld.

Ek gaan gereeld hier tuis en was nog elke keer baie tevrede met goeie diens. Sal dit enige tyd aan beveel.

Margie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Margie S

Sal nooit weer terugkeer hierheen (A.J.M Accommodation) gaan wanneer daar 'n hokkie-byeenkoms in Delmas is nie - ry dan liewer terug huis toe en volgende dag weer in Delmas toe.

Na 'n baie lang uitputtende dag langs die hokkieveld waar my kleinkind 3 wedstryde gespeel het Vrydag, het ons werklik uitgesien na 'n warm snoesige nagrus en 'n warm bord kos. Ons eerste ontnugtering was toe ons aandete gewys is en daar dadelik benadruk is, 1 vleisie elk asb, skaars klaar geskep was daar aan my gevra hoe gaan ek aandete en ontbyt betaal, as ek die aand betaal is kaart reg, maar in die oggend net kontant. Dit het 'n wrang smaak in my mond gelaat. Ons "nagereg" was uitgehaal en neergesit langs die mikrogolf oond - iets wat soos malva poeding gelyk het, maar toe ons dit steek met die vurk, was dit hard en helfte het op die vloer beland - daar was geen vla om oor te gooi nie, net die stuk harde "koek/poeding" op die bordjie. Ek het toe 'n verdere R270 betaal vir ontbyt en aandete (ek was onder die indruk dat ontbyt reeds by die R580 ingesluit was, wat ek dadelik betaal het toe ek die bespreking gemaak het. Ons is kamer toe om te gaan slaap na aandete en groot was nog 'n skok toe ons besef, maar hier is net komberse in die kas om oor beddens te gooi - geen elektriese komberse of ten minste 'n warmwatersakkie vir elke bed nie. (Almal weet Delmas is baie baie koud in Julie-maand). Dit was die koudste mees onaangename ervaring wat ek in my lewe gehad het. Ons het glad nie geslaap nie, het net te koud gekry - met ontbyt, toe ek sê, sjoe dit was 'n bitter koue nag, was daar gesê, maar hulle het warm komberse, dit word net nie in kamers gebêre nie, gaste moet vra - nêrens is daar 'n stel reëls in kamer wat sê - kom vra vir jou warm kombers in die middel van die nag as jy koud kry nie - wel ek kan maar net se - bitter teleurgesteld.

Glen M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen M

Very accommodating hosts.

Fantastic stay - everything top notch.

Judy P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Very comfortable and spacious.

We had a great time and were very comfortable.

Hannes O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O

Alles was perfek!

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs! Die kamers is baie skoon en netjies en die diens uitstekend! Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons in die omgewing kom!

Dieter O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter O

Vriendelike diens en goeie waarde vir geld met 'n plaasatmosfeer.

Ek was in die omgewing vir 'n kursus en wou een nag oorslaap. Die staf het buite hulle pad gegaan om my versoeke te akkommodeer en was te alle tye gasvry en vriendelik. Dit was 'n lekker plaasatmosfeer en ek het dit terdeë geniet! Verwag my die volgende keer weer!

Mornay B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay B

Baie netjies en veilig met puik geriewe.

Goeie verblyf vir mense wat wil oornag in Delmas area. Baie veilig en nie in die geraas van die dorp nie. Rustigheid met plaasatmosfeer is uitstekend.

Lovaine A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lovaine A

Such a pleasant stay - owners are warm & friendly.

The owners were so accommodating, rooms pleasant and well presented, a haven for the weary traveller.

Anelda F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda F

Mense baie vriendelik en het ons geakkommodeer waar nodig.

Alles was skoon en netjies ons het lekker gebly en die omgewing was rustig en stil. Ontbyt was lekker. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Carolin P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carolin P

Skoon en netjies. Baie hulpvaardige en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Nico A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Heerlik geslaap in netjiese eenheid en goeie kos en gasvryheid geniet.

Sien sterre.

Nico A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Vriendelik, waarde vir geld, heerlike gasvryheid en uitstekende diens.

Beveel hierdie verblyfplek ten sterkste aan.

Johann F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F

Waarde vir geld, baie gerieflik.

Die dienste wat ek ontvang het was puik, mense baie vriendelik en het 'n warm verwelkoming gekry. Kamers was baie gemaklik en skoon. Ek is baie beïndruk en sal beslis A.J.M aanbeveel vir enige iemand.

Nico A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Lekker geslaap en geëet.

Billike prys en waarde vir geld. Sal dit aanbeveel.

Nico A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Gemaklik, goeie waarde vir geld.

Tevrede met gasvryheid en diens.

Tertius K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius K

Very pleasant experience.

Very pleasant experience, friendly hosts, clean and comfortable rooms.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modder East Orchards 241, Delmas, 2210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d4c0e67164bd0a62da91e806155a3189948f510228f4fb4f143e75540258133e0a6c90a59c3defc0ff25de2552bd881b78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 241 Modder East Orchards Delmas 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.113635334202 28.615007400513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang