Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akabeko Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Overall a great stay in a a very unique destination. Travelled for an anniversary with my wife. Rooms were luxurious, spacious with every little bit of attention to detail. The location is scenic and gives you complete peace of mind. The food could have been a little better for a boutique 5-star but was enjoyable enough. Staff was very attentive as expected. They arranged a picnic basket for us which was divine but came at quite a cost. The road to get to the hotel from Dullstroom is in terrible condition and one should avoid travelling at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ferdi T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2018

Was really great. Love the location and the relaxing atmosphere. The hotel was located perfectly. The staff was very helpful and friendly. When arrived we were explained what activities to do on the premises as well as in the area. It was difficult to locate the hotel, although the hotel boards are placed on the two roads we had turned into the first road and drove a gravel road with our car that was basically made for 4X4's. We had a lot of privacy, but still connected with the staff if needed. The natural located suits with wide opened widows and a landscape of trees and a small river had me realise that I was on a breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Numanri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Ongelooflik! Hierdie is ‘n ongelooflike plek! Ons het dit baie geniet. Dis kos was uitstekend! Dit is regtig so mooi plek! Dit is waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scharlotte S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Fantasties! Plek is pragtig - rustige atmosfeer. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike en effektiewe personeel. Heerlike kos. Dit was so 'n vinnige, in die middel van die week, wegbreek vir my en my man se 20ste huweliksherdenking. Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2016

Ongelooflike luuksheid in besonderse argitektuur. Akabeko is voorwaar 'n besonderse ervaring. Die eenhede en tuine is ongelooflik tot in die fynste detail. Relatief goedkoop in terme van waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2016

Fantasties! Was 'n baie romantiese wegbreek vir my en my vrou. Die fasiliteite was uitstekend en die diens voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2016

Prentjiemooi verblyf! Mooiste verblyf ooit! Sal verseker weer gaan kuier. Verblyf uiters pragtig en ongelooflik mooi en netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Moet elke persoon komplimenteer met die wyse waarop ons ontvang is en behandel is gedurende ons verblyf. Baie sterkte julle, hou aan met die goeie werk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monia
Akabeko Boutique Hotel
Mnr en Mev Venter, baie dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd lekker om die positiewe terugvoering te hoor. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê, en hoop ons sien julle sommer gou weer. Vriendelike Groete, Monia Tait

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca3e397db6a0b0450b94144a5712c8db8e7e2bf8d3bac74a71c6be531811c10e06b1f8dc5b7e9217e12cb13759287f88872d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Waterfall Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.181289804339 30.302220284902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang