Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akanani Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 561 Pretorius Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

In die hartjie van Pretoria lê Akanani Apartments, 'n nuwe woonstelhotel wat klas en sofistikasie definieer. Die eiendom het 42 eenhede, almal ontwerp om aan alle besoekers 'n huislike atmosfeer te bied en is ruim en gerieflik.

Dit is ontwerp met die doel om weg te beweeg van die konvensionele hotelkamer sodat gaste hul eie maaltye in die volledig toegeruste kombuisie kan voorberei. Elke eenheid is smaakvol versier en toegerus met lugversorging, TV met DStv-kanale, WiFi, 24 uur-sekuriteit, gratis parkeerplek en kamers wat ten volle gediens word.

Op 'n korporatiewe vlak is die eiendom naby ambassades, Pretoria se middestad geleë, waar meeste van die staatsdepartemente geleë is, insluitend die nuwe gebou vir internasionale aangeleenthede. Toeriste-aantreklikhede naby ons eiendom sluit die Uniegebou, Botaniese Tuine, Paul Kruger-plein en Voortrekkermonument in. Daar is winkelsentrums, banke en verskeie restaurante in die area en ons sal jou help om die regte besluit te neem wanneer jy lekker eet of net 'n wegneemete kies.

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 561 Pretorius Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Akanani Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 561 Pretorius Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZmM3ODZlLTc3YzItNGVkOS05MDE3LWI2MGYzNDBlNjc0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 561 Pretorius Street Arcadia 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.746968363136 28.206885682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang