Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Akkediskis
Gastehuis ...

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 31 resensies vir Akkediskis Gastehuis and Restaurant
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Marius M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Lekker sentraal en maklik bereikbaar geleë in die mooie Porterville.

Gerieflike verblyf en lockup en go kamers vir die bedrywige reisiger wat die omgewing wil verken of in die kontrei werk. Vriendelike, behulpsame personeel.

Pieter F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Gasvrye, huislike atmosfeer.

Ek is baie vriendelik en gasvry behandel.

Khaydene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khaydene V

Good will go again.

Very good. But did not have WiFi. But was given a room with TV.

Andrew B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Akkediskis was perfect as it supplied a room, great food and drinks all at the same venue.

The Staff were very pleasant/friendly and made sure that every facet the stay was great.

Cindy E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

Baie netjies en baie gasvry.

Wat 'n lieflike plek! Die beste gasvryheid. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Nicolette V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette V

Dis geleë op die hoofstraat en dis baie lawaaierig.

Daar was geen seep, melk of suiker in die kamer nie. Daar was nie ‘n bolaken op die bed nie. Dit was asof niemand die kamer vooraf geïnspekteer het nie. Die plekkie binne is mooi, maar toe ek opdaag hoor ek eers dat dit nog R100 ekstra gaan kos as ek die aircon wil gebruik! Dis nie aanvaarbaar nie. Dis baie deurmekaar buite. Te veel “clutter”.

Rynhardt B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt B

Baie gerieflik, vriendelike diens.

Baie vriendelike diens van Marietjie en haar kollegas wat altyd bereid was om ons te akkommodeer indien dit nodig was. Ek beveel die gerus aan.

Zabby T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zabby T

Oulik. Vriendelike diens.

Die eienares is besonders vriendelik en gaan uit haar pad uit om mens welkom te laat voel. Daar is ook parkering op die terrein agter 'n manual hek, so jou kar hoef nie op straat te staan nie en is uit die oog ('n onverwagte bonus). Kamers beskik oor als wat mens nodig het vir n basiese oornag. Al wat vir my effens afsit is dat alles behalwe die bed en die TV in die badkamer staan (insluitend die kas, yskas, mikrogolf en ketel) a.g.v. beskikbare spasie.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marisa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marisa V

Vir die prys wat mens betaal (R1700 per nag!) is dit regtig teleurstellend.

Ek reis baie en is self eienaar van gastehuis, ek is nie vol nonsens nie, maar 'n plek moet skoon wees. Seep, water en stoflap kos nie veel nie. Daar was geen ketel alhoewel koffie en koppies voorsien is. Die ruit in die venster het heeltemal ontbreek. Die spinnerakke is nie eens verwyder nie en dit is nie die vorige dag s'n nie, die spieël is nie eens afgevee nie. Ek is regtig teleurgesteld. Ek sal die waarde van die verblyf nie meer as R500/nag toedeel nie. Sou te skaam wees om R1700 vir mense te vra. Maar nou met mens ook besef dat dit vir Porterville 'n groot naweek is met al die besoekers wat die jaarlikse rugbytoernooi kom bywoon en hul wil soveel moontlik inkomste verdien in die tyd. Net jammer dat jou swak diens die oorsaak gaan wees dat mense nie weer van jou diens gebruik sal maak nie.

Koos N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N

Christa het uit haar pad gegaan ons tuis te laat voel.

Waarde vir geld, netjies en skoon, ideaal vir oorslaap.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Magda F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda F

Vuil en verwaarloos.

Verwaarloos. Vuil gang na kamers. Die 2de kamer wat ons bespreek het het nie eers een lig gehad nie. Moes ons skuif. Vuil asbakkies vol stompies voor ons kamer. Dit het gereën. Daar was nie plek om te eet nie, behalwe in kroeg waar gerook word.

Rika P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Gesellige, netjiese verblyf - lekker sentraal in die hoofstraat met veilige parkering.

Vriendelike gasvryheid en gesellige netjiese verblyf - ons het niks meer nodig gehad nie!

Yolande J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J

Die verpleegpersoneel sê hulle was op die hande gedra, dankie.

Baie dankie dat julle ons nursies so fantasties laat voel het. Hulle kon nie ophou praat oor Akkediskis nie! Ek gaan verseker julle weer gebruik vir besigheidsgeleenthede vorentoe.

Susan G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

'n Warm ontvangs en lieflike verblyf - dit is al hoe ek my verblyf hier kan beskryf!

'n Mens kry nie nog sulke warm, opregte en vriendelike mense nie. Ek het 'n wonderlike aand en dag beleef en gaan definitief volgende jaar terug soontoe! Suretha en Marietjie, julle is pragtige mense en ek het dit gate uit geniet om by julle tuis te gaan! Ons hele groep kom volgende jaar beslis weer soontoe!

Albert K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert K

Rustige oornagfasiliteit.

Dit sou gaaf wees om die naam van die gastehuis duideliker/sigbaarder aan te dui. Die ontvangsdame het moeite gedoen om ons te ontvang, 'n kragprobleem (elektriese ketel) op te los en aandete voor te berei.

Jomari S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jomari S

Gerieflik in die hoofstraat van Porterville geleë. Baie vriendelike diens.

Wonderlike ontbyt ontvang en vriendelike diens. Verblyf is goed vir slegs een nag oorslaap. Sal nie vir langer as een nag oorslaap nie.

John H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John H

Het slegs daar oornag en nie ander geriewe gebruik nie.

Laat ingeteken en vroeg volgende oggend weg. Is hartlik ontvang deur personeel.

Nadia G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia G

Plattelandse gasvryheid!

Die personeel is vreeslik vriendelik! Die kamer was groot en netjies. Dis 'n bonus dat mens 'n lekker groot ontbyt soggens kan geniet. 'n Ideale plek om te rus vir 'n nag of twee as jy in of naby Porterville moet wees.

Nicolaas M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas M

Vriendelike ontvangs en eenvoudige verblyf maar daar was nie warm water vir stortgeriewe nie.

Huislik, vriendelik en eenvoudig.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Moira C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Moira C

Baie onafhanklik.

Personeel is bietjie 'afwesig'. Moes hulle soek om in te boek. Aanwysings is ook onduidelik.

Pieter V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V

Verblyf goed. Diens swak.

Ons het die vorige aand ontbyt bespreek vir die volgende oggend. Geen mens in sig die volgende oggend nie. Geen nommer wat jy kan skakel nie. Het geskakel op die nommer van die uitdruk wat ek gehad het met die bespreking. Na die derde oproep gekom en ontbyt maak na 'n lang gewag. Dit is die rede hoekom die ander gastehuise vol was, en Akkediskis leeg. Het met ander mense ook daarna gepraat, wat sê hulle diens is swak.

Derick M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Derick M

Swak! Uiters swak!

Geen beligting. Enkele bedlampie het kortsluiting gemaak (onveilig - kaal draad). Mikrogolfoond in toilet-area. Toilet connector lek, ondersteun met botterbakkie waarin water uitloop (onhigiënies). In nag steuring, maak ons bv. wakker want die kragnetwerk in die badkamer nadat krag afgegaan het, ek het gewens dit moet oggend raak. Dit was uiteraard 'n terrible ervaring.

Tania F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania F

Hartlike ontvangs en baie gasvry.

Sal sonder twyfel weer daar wil bly.

Coenie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie V

Vriendelike gasvroue en heerlike ontbyt.

Skoon en netjies en rustige atmosfeer.

Bardine O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bardine O

Baie gasvry!

Baie oulike gastehuis met 'n wonderlike gasvrou! Kamers was baie netjies en ons het die aand heerlik geëet! Al wat net gepla het was die trokke wat deur die dorp ry.

Eileen A - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen A

Fantasiese persoonlike verwelkoming, baie skoon, netjies en rustig.

On was verwelkom met a persoonlike naambord voor ons kamer voordat die vriendelike Marietjie ons persoonlik kom groet het! Die eenheid was vars, skoon and taamlik groot and aan die stil kant van the hoofpad. Alles wat ons benodig het was byderhand and die ontbyt was taamlik goed. One sal definitief terugkeer.

Mathilda L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda L

Gasvry, vriendelik en aangenaam.

Die gasvroue was vriendelik en my hartlik ontvang. My selfsorg-kamer was netjies en skoon en alhoewel dit op die hoofpad geleë is, is daar ook kamers aan die sykant. Was verbaas dat ontbyt ingesluit is aangesien die oornagprys reeds so bekostigbaar was. Plekkie het ongelukkig nie hulle nie naam êrens op borde nie maar gelukkig het my GPS my gevat tot my bestemming. Alhoewel voertuie agter slot was, sal 'n skadunet my motor dalk bietjie afgekoel het van die Swartland son. Sal definitief weer daar oorbly. Dankie Marietjie en span.

Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 51, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96158470133a85ed3d3ee41ca327630b09cc94536e5b6ebea57e105f5a39bd3747ed1f128f203f6687e175cbd7a97594d8e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 51 Voortrekker Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.00983859518 18.993191421032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang