Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Marius M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2023

Lekker sentraal en maklik bereikbaar geleë in die mooie Porterville. Gerieflike verblyf en lockup en go kamers vir die bedrywige reisiger wat die omgewing wil verken of in die kontrei werk. Vriendelike, behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag
4.8
Feb 2023

Gasvrye, huislike atmosfeer. Ek is baie vriendelik en gasvry behandel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khaydene V
1 nag
4.4
Mrt 2024

Good will go again. Very good. But did not have WiFi. But was given a room with TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew B
1 nag
5.0
Okt 2020

Akkediskis was perfect as it supplied a room, great food and drinks all at the same venue. The Staff were very pleasant/friendly and made sure that every facet the stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Baie netjies en baie gasvry. Wat 'n lieflike plek! Die beste gasvryheid. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
1 nag
2.8
Nov 2020

Dis geleë op die hoofstraat en dis baie lawaaierig. Daar was geen seep, melk of suiker in die kamer nie. Daar was nie ‘n bolaken op die bed nie. Dit was asof niemand die kamer vooraf geïnspekteer het nie. Die plekkie binne is mooi, maar toe ek opdaag hoor ek eers dat dit nog R100 ekstra gaan kos as ek die aircon wil gebruik! Dis nie aanvaarbaar nie. Dis baie deurmekaar buite. Te veel “clutter”.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rynhardt B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie gerieflik, vriendelike diens. Baie vriendelike diens van Marietjie en haar kollegas wat altyd bereid was om ons te akkommodeer indien dit nodig was. Ek beveel die gerus aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zabby T
1 nag
4.0
Apr 2019

Oulik. Vriendelike diens. Die eienares is besonders vriendelik en gaan uit haar pad uit om mens welkom te laat voel. Daar is ook parkering op die terrein agter 'n manual hek, so jou kar hoef nie op straat te staan nie en is uit die oog ('n onverwagte bonus). Kamers beskik oor als wat mens nodig het vir n basiese oornag. Al wat vir my effens afsit is dat alles behalwe die bed en die TV in die badkamer staan (insluitend die kas, yskas, mikrogolf en ketel) a.g.v. beskikbare spasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2019

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Marisa V
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Mrt 2019

Vir die prys wat mens betaal (R1700 per nag!) is dit regtig teleurstellend. Ek reis baie en is self eienaar van gastehuis, ek is nie vol nonsens nie, maar 'n plek moet skoon wees. Seep, water en stoflap kos nie veel nie. Daar was geen ketel alhoewel koffie en koppies voorsien is. Die ruit in die venster het heeltemal ontbreek. Die spinnerakke is nie eens verwyder nie en dit is nie die vorige dag s'n nie, die spieël is nie eens afgevee nie. Ek is regtig teleurgesteld. Ek sal die waarde van die verblyf nie meer as R500/nag toedeel nie. Sou te skaam wees om R1700 vir mense te vra. Maar nou met mens ook besef dat dit vir Porterville 'n groot naweek is met al die besoekers wat die jaarlikse rugbytoernooi kom bywoon en hul wil soveel moontlik inkomste verdien in die tyd. Net jammer dat jou swak diens die oorsaak gaan wees dat mense nie weer van jou diens gebruik sal maak nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Akkediskis
Gastehuis ...

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 51, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96158470133a85ed3d3ee41ca327630b09cc94536e5b6ebea57e105f5a39bd3747ed1f128f203f6687e175cbd7a97594d8e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 51 Voortrekker Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.00983859518 18.993191421032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang