Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 51, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Akkediskis Gastehuis en Restaurant is in die hoofweg van Porterville, in die Wes-Kaap, geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid, vir óf 'n oornag óf lang verblyf.

Akkommodasie by Akkediskis beskik oor 9 slaapkamers wat ingerig is met óf 'n enkelbed óf twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Hierdie kamers bevat ook geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi asook tee- en koffiemaakgeriewe. Lugversorging is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet wat in die eetarea bedien word, asook ander heerlike maaltye wat teen 'n ekstra koste gereël kan word. Akkediskis het ook 'n goed gevulde kroeg waar jy verskeie drankies kan bestel en voor aandete kan kuier. 'n Paar kamers kan ook op 'n selfsorgbasis bespreek word.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en Akkediskis is binne ryafstand vanaf verskeie prettige doendinge, soos perdry en bergfietsryroetes, asook voetslaanroetes in die reservaat en valskermsweef.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 31 resensies vir Akkediskis Gastehuis and Restaurant
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Akkediskis
Gastehuis ...

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 51, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Akkediskis Gastehuis and Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Porterville Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 51, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96158470133a85ed3d3ee41ca327630b09cc94536e5b6ebea57e105f5a39bd3747ed1f128f203f6687e175cbd7a97594d8e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 51 Voortrekker Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.00983859518 18.993191421032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang