Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkedissie

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Kaniki Emmanuel N
Lang verblyf
4.2
Jan 2024

No problem to go in and at anytime staying was good only one thing the dog was. It was good but we had a bit of a problem with a dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Juliana
Akkedissie
There was another guest with two small dogs and they left the dogs outside. That was the problem. I keep my dogs inside.

Johannes K
Kort verblyf
4.2
Okt 2023

Rustig en gemaklik. Ongelukkig word daar in die advertensie nie melding gemaak van 'n foto van die steil trap na die eenheid toe nie. Dit is nie geskik vir iemand met knie- of loopprobleme nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Het een aand oornag en dit was baie aangenaam. Ek was gelukkig oor die feit dat ons see toe kon loop.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leanchan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Dus mooi, rustig en veilig om daar te bly. Sal definitief weer daar gaan kuier, alles is on top orde en netjies, net beurtkrag wat dit so by tye moeilik gemaak het, maar nie te min was ons tydjie baie lekker en heerlik om betjie weg te breek. Juliana en Steven was puik. Dankie dat ons jule perseel kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iodine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dit was baie lekker en stil, ek en my eggenoot het ons privaatheid baie geniet. Akkedissie is 100% veilig, ons het ons privaatheid geniet en die dienste was uitstekend. Die plek was baie netjies en als was gerieflik, ek sal definitief weer by Akkedissie gaan lekker slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
Akkedissie
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om vir julle vriendelike mense hier by ons te akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Lekker rustig, privaat en sentraal. Kan Akkedissie regtig aanbeveel. Gasvrou moeite gedoen om lang voertuig te akkommodeer. Veilig en naby wassery, Spar en apteek. Ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
Akkedissie
Baie baie dankie vir jou mooi terugvoering. Word opreg waardeer. Altyd 'n plesier om sulke pragtige mense hier by Akkedissie te akkommodeer.

Sanja S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Des 2021

Die plek was skoon en netjies, fasiliteite is egter baie beperk. Geen kaste vir kruideniersware nie. Baie klein kas vir klere. Handdoeke het nie lekker geruik nie en was baie oud. Die stort se mandjie is met 'n tou vas aan die kraan. Oond is geroes en werk nie meer so goed nie. Knypbraaiers is geroes. Juliana is vriendelik, maar die plekkie kort 'n opknap, al die meubels is al lank gebruik. Die nuwe stoepbankie het baie gehelp om buite te sit.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Leonie C
1 nag
4.4
Nov 2020

Reis vir besigheid Ek was 'n bietjie onkant gevang met die steil en smal trappe op na die blyplek toe. Bietjie ongemaklik, ek is ’n ligte slaper en die takke wat teen die vensters skuur met die wind wat waai het my uit die slaap gehou. Ek was aanvanklik nie seker wat dit was nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juliana
Akkedissie
Hi Leonie, Ek is jammer om te hoor oor die boom wat jou gepla het. Ek was nie bewus daarvan nie. Ek het dadelik aandag daaraan gegee om hierdie ontwrigting in die toekoms te vermy. Groete, Juliana

Delmari S
Kort verblyf
5.0
Jul 2018

Ongelooflik. Dit was baie rustig, het my geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juliana
Akkedissie
Beste Delmari, Baie, baie dankie. Ek is so bly dat julle lekker by ons gekuier het - julle moet weer kom. Groete, Juliana

Cl S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2018

Fantastic. It was fantastic to stay at Akkedissie and enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphensingel 25, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZDI3ZjUyLWIyNTItNGQzYi1hNDIyLTU2OWE3M2E4ZWI2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 25 Alphen Close Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.1125514 18.841886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang