Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkerhuys

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jacques H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Quiet, comfortable stay in a safe location with no loadshedding as a bonus. Friendly helpful hosts. A big thank you to Elmarie and Johan for a great stay. You looked after us well. I would happily stay here again when visiting Stellenbosch. The accommodation is ideal for a family with two children. It is a nice restful location at the back of the property and private. This is the best equipped property we had on our trip to South Africa and we stayed at several different locations. The added bonus of no loadshedding was great too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Baie lekker verblyf. Plek was ruim, netjies, goed ingerig met baie vriendelike gashere. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Akkerhuys
Dankie Koos vir jou vriendelike kommentaar. Julle is wonderlike interessante en model gaste. My enigste beswaar is dat ons heeltemal te min tyd vir kuier ingekry het.

Angelique V
Lang verblyf
4.0
Des 2023

Lekker gebly - rustig en privaat. Veilig gevoel. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Akkerhuys
Angelique en haar gesin was baie aangename gaste. Ons sien uit daarna om hulle weer te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkerhoekweg 54, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51992101ed260161307ee93da3e6f03c8038ebb7f963a19754e6fbc6de8bf6c94315ee265d2de545a19c64818d5157921362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 54 Jonkershoek Road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9349795 18.8823966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang