Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkerhuys

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkerhoekweg 54, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Akkerhuys is 'n knus selfsorgwoonstel in Stellenbosch op die eienaar se eiendom met sy eie ingang en parkeerplek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, 'n eetarea, sitplek en 'n deur wat na die privaat patio met sitplek oopmaak.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n braai. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die Universiteit van Stellenbosch, winkelsentrums en restaurante.

Akkerhuys is van die netwerk af en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jonkerhoekweg 54, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Akkerhuys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkerhoekweg 54, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51992101ed260161307ee93da3e6f03c8038ebb7f963a19754e6fbc6de8bf6c94315ee265d2de545a19c64818d5157921362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 54 Jonkershoek Road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9349795 18.8823966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang