Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkommodasie om te Onthou

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Akkommodasie om te Onthou
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louw S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw S

Gerieflik, baie netjies en vriendelike ontvangs. Definitief aanbeveel!

Was 'n baie lekker verblyf, was rustig en stil en die ligging was baie goed; naby aan winkels en die hoofpad en maklik om te kry. Sal definitief aanbeveel en weer daar oorbly in die toekoms.

Chantal K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K

We loved the stay and will come back again.

We enjoyed our stay, and the hostess was super friendly and welcomed us with a warm heart.

Faantjie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faantjie S

Lekker gebly.

Baie lekker gebly, dankie.

Bernadette B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette B

Fantasties!

Lekker rustig, baie skoon en netjies. Heerlik gebly. Sal vir seker weer daar bly! Presies soos op foto's.

A.e. V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
A.e. V

Netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Mooi en netjies.

Elton J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton J

Goeie waarde vir jou geld.

Netjies, modern en skoon met uitstekende gasvryheid.

Gwendoline B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendoline B

Baie lekker.

Ek het baie lekker gebly. Ek het dit geniet en die tannie wat ons gehelp het, was baie vriendelik.

Amanda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

Fantastiese ervaring.

Akkommodasie om te Onthou se terugvoer

Vreeslik baie dankie Amanda, dit was awesome on julle hier te hê hoor. Altyd welkom.

Akkommodasie om te Onthou
Andre O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Rustig.

Baie vriendelike gasvrou. Die plek is mooi en netjies.

Marthi H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi H

Gasvrou stap die ekstra myl.

Baie skoon en netjies. Baie slim ontwerp met alles wat mens nodig het - tot koffiemasjien! Terwyl die gastehuis baie gerieflik langs 'n hoofweg geleë is, weet mens nie daarvan as jy in die rustige tuin ontspan.

Garth K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth K

Fantastic host and the best facilities yet.

The room was spacious, clean and the facilities were generous and in good working order.

Andre M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Sakpas vir ons gesin en baie goed geleë, naby alles, gasvryheid van eienaar was uitstekend.

Ons as gesin het net 'n aand 'n oorslaap benodig op pad terug huis toe, Stellenbosch, en dit was die ideale gerief wat billik was en ons behoefte en getal gepas het. Die plek is mooier as die foto's en was slaggereed vir ons. Die kommunikasie met die eienaar was ook goed en ons kon instap in 'n verhitte akkommodasie wat baie aangenaam was. Netheid was van hoë gehalte. Ons was baie gelukkig met verblyf.

Albert G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G

Vanaf ons aankoms tot vertrek 'n week later was ons vriendelik behandel.

Baie dankie Celeste. Die ruim kamer was bitter netjies en skoon. Aangesien daar nie opwasgeriewe is nie, is ons skottelgoed daagliks geruil. Ek sal enige tyd weer daar oorbly.

Akkommodasie om te Onthou se terugvoer

Baie dankie Albert, vir die mooi resensie. Julle is so baie welkom enige tyd. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Akkommodasie om te Onthou
Mark B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

A lovely stay with very friendly, kind owners.

Possibly one could be a little more clear that this is not a self-catering establishment - there isn't really a kitchen/cooking/food prep area. Otherwise a super stay with lovely people.

Philip M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Vriendelike diens.

Ons het ongelooflik welkom gevoel. Die plekkie was super skoon en ons het lekker gebly. Vriendelike diens. Sal definitief weer daar bly. Opregte gasvrou.

Carol C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Tastefully decorated and very comfortable.

Location for overnighting was great to be able to access the freeway.

Nadine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

Was gesellig, netjies skoon en mooi uitsig op die berge.

My Yorkie was welkom en het haar eie privaat tuin gehad om in te speel. Die gasvrou en haar man was baie vriendelik en behulpsaam.

Johan H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie beter as wat ek verwag het.

Ligging. Gasvryheid. Netheid. Alls dit is baie goed gedoen. Netheid gee ek 10/10. Ek sal weer en weer net daar kom bly.

Yolande R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Wat 'n ongelooflike plekkie.

Vriendelik. Gasvry. Akkommoderend.

Tracy K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K

Clean comfortable, everything you could need. Lovely host.

Everything was great. Hostess lovely. Room beautiful, comfortable and very clean.

Charlotte V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Gholf-toernooie in George.

Verblyf was skoon en netjies.

Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Baie netjiese, ruim en gerieflike kamer.

Baie dankie Celest vir jou gasvryheid. Ons het heerlik oornag.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolhuterstraat 23, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db5eebfb3ab2df1d2b3262c7f58a7a17c4715681fa7960c0afc569a8243aeb75b3c3d740a63424c8251c69024a079b6a850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 22 5 1 5 23 Wolhuter Street Le Vallia 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.96749 22.484492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang