Akkommodasie om te Onthou
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Celest Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Louw S - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies en vriendelike ontvangs. Definitief aanbeveel!
Chantal K - Mei 2024
Algehele gradering
We loved the stay and will come back again.
Faantjie S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Bernadette B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
A.e. V - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Gwendoline B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elton J - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld.
Amanda M - Mei 2023
Algehele gradering
Gashere baie vriendelik en behulpsaam.
Akkommodasie om te Onthou se terugvoer
Vreeslik baie dankie Amanda, dit was awesome on julle hier te hê hoor. Altyd welkom.
Andre O - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Marthi H - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvrou stap die ekstra myl.
Garth K - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastic host and the best facilities yet.
Izel R - Jul 2023
Algehele gradering
Sakpas vir ons gesin en baie goed geleë, naby alles, gasvryheid van eienaar was uitstekend.
Lees meerAlbert G - Mrt 2023
Algehele gradering
Vanaf ons aankoms tot vertrek 'n week later was ons vriendelik behandel.
Akkommodasie om te Onthou se terugvoer
Baie dankie Albert, vir die mooi resensie. Julle is so baie welkom enige tyd. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Mark B - Feb 2023
Algehele gradering
A lovely stay with very friendly, kind owners.
Philip M - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Carol C - Jun 2022
Algehele gradering
Tastefully decorated and very comfortable.
Nadine B - Apr 2022
Algehele gradering
Was gesellig, netjies skoon en mooi uitsig op die berge.
Johan H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie beter as wat ek verwag het.
Yolande R - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike plekkie.
Tracy K - Des 2022
Algehele gradering
Clean comfortable, everything you could need. Lovely host.
Charlotte V - Okt 2022
Algehele gradering
Gholf-toernooie in George.
Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Baie netjiese, ruim en gerieflike kamer.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolhuterstraat 23, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang