Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkommodasie om te Onthou

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Louw S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gerieflik, baie netjies en vriendelike ontvangs. Definitief aanbeveel! Was 'n baie lekker verblyf, was rustig en stil en die ligging was baie goed; naby aan winkels en die hoofpad en maklik om te kry. Sal definitief aanbeveel en weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We loved the stay and will come back again. We enjoyed our stay, and the hostess was super friendly and welcomed us with a warm heart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faantjie S
1 nag
5.0
Des 2023

Lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Fantasties! Lekker rustig, baie skoon en netjies. Heerlik gebly. Sal vir seker weer daar bly! Presies soos op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A.e. V
1 nag
4.6
Feb 2024

Netjies en skoon. Baie lekker gebly. Mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gwendoline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Ek het dit geniet en die tannie wat ons gehelp het, was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Goeie waarde vir jou geld. Netjies, modern en skoon met uitstekende gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gashere baie vriendelik en behulpsaam. Fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celest
Akkommodasie om te Onthou
Vreeslik baie dankie Amanda, dit was awesome on julle hier te hê hoor. Altyd welkom.

Andre O
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Rustig. Baie vriendelike gasvrou. Die plek is mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthi H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Gasvrou stap die ekstra myl. Baie skoon en netjies. Baie slim ontwerp met alles wat mens nodig het - tot koffiemasjien! Terwyl die gastehuis baie gerieflik langs 'n hoofweg geleë is, weet mens nie daarvan as jy in die rustige tuin ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolhuterstraat 23, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db5eebfb3ab2df1d2b3262c7f58a7a17c4715681fa7960c0afc569a8243aeb75b3c3d740a63424c8251c69024a079b6a850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 22 5 1 5 23 Wolhuter Street Le Vallia 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.96749 22.484492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang